WILDS KAASWORS.

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: WILDS KAASWORS.

Post by Chris (vdB) »

ZKK net as jy die rook smaak wil he. Ek het met Crown se Kasegriller spice gemaak en in Can 26 skaap derms gestop sonder om te rook. Baie lekker
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: WILDS KAASWORS.

Post by Viking »

ZKK wrote:Moet Crown se kaas worsies gerook word of nie?
Nee dis geskik vir buitebraai of pan gaarmaak. As jy rooksmaak soek...eksperimenteer met die rook essence wat in handel beskikbaar is.

Volgens my is die proses van wors "kook" die maak van salami.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Post Reply