vlakvark1 se eerste koedoe vir die seisoen

User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: vlakvark1 se eerste koedoe vir die seisoen

Post by FHM »

Baie geluk VV1! ;)
Dis n m@erse bul daai! ++>:
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: vlakvark1 se eerste koedoe vir die seisoen

Post by PWV »

Pieter Willem Vorster wrote:Ek verneem van 'n vriend dat sekere ouens in die Karoo die massa van 'n koedoe bepaal deur 'n blad te weeg en dit dan met 10 te vermenigvuldig, bv. 14 kg (blad) X 10 = 140 kg.

Weet iemand hoe akkuraat hierdie metode is?

Groetnis.

Blykbaar is hier niemand op die Forum wat hierdie vraag kan antwoord nie!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: vlakvark1 se eerste koedoe vir die seisoen

Post by Geno »

EK het dieselfde by Superdup gehoor die afgelope week terwyl ons gejag het.

Dalk kan Robbie1 dit toets vir ons?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: vlakvark1 se eerste koedoe vir die seisoen

Post by Gert Odendaal »

vlakvark1 wrote:Nou het ek ook die jagseisoen oop gemaak.
Heeldag in die veld gewees en die een gekry net so voor 5uur
Hoë nekskoot op so 110m met 180gr GMX Hornady (30-06)

https://dl.dropboxusercontent.com/u/148410933/DSCN1688.JPG

https://dl.dropboxusercontent.com/u/148410933/DSCN1689.JPG
Pragtige Kudu , ek wonder wie is meer trots, die seun of die Pa? Dit is `n voorreg om jou seun aan sulke mooi oomblike bloot te stel. Jy maak jou seun mooi groot Schalk.... ;D

Groete

Gert
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: vlakvark1 se eerste koedoe vir die seisoen

Post by Carl »

Geluk Vlakkie dis voorwaar mooi bul daardie mooi duidelike strepe en donker vel.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: vlakvark1 se eerste koedoe vir die seisoen

Post by dawiec »

Baie mooi koedoe vlakvark...ek bly maar droom van my 50+ koedoe.....hy sal kom!
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: vlakvark1 se eerste koedoe vir die seisoen

Post by Swys14 »

'n kudu bul bly darrem maar mooi, baie geluk!
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3614
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: vlakvark1 se eerste koedoe vir die seisoen

Post by Fanta300 »

Baie mooi bul daai.

Die foto sou in my opinie baie beter gewees het sonder die bakkie in die agtergrond.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Post Reply