As jy nie seker is nie - kruip nader en maak seker!!
Op daardie afstand lek ek enige jagter om 100% die korrekte ID te maak. Sorry Gerhard, maar dit grens aan 'n hipotetiese vraag - of hoe?
Swartwildebees
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Swartwildebees
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Swartwildebees
Korrek,madako wrote:As jy nie seker is nie - kruip nader en maak seker!!
Op daardie afstand lek ek enige jagter om 100% die korrekte ID te maak. Sorry Gerhard, maar dit grens aan 'n hipotetiese vraag - of hoe?
Die idee agter die fotos was om te leer uit die gesprekke.
Daar is n klompie van ons wild spesies waar dit nie so maklik is om manlik en vroulike diere van mekaar te onderskei op afstande oor 200m...
Veral nie vir n gewone biltong jagter/skieter wat een of twee keer n jaar in die veld kom nie.
Lesse te leer...
220m in die veld en verder is vrek ver vir die gewone jagter en sy uitrusting om n eerste skoot dood skoot te skiet.
Maak seker hy ken jou spesie wat jy jag en hoe om bul en koei te onderskei en hoe om n biltong bul van trofee te onderskei.
Dit is maklik om n fout te maak op bokke selfs soos n blesbok as jy nie jou tyd vat en seker maak nie...
Ek hoop nog ons kan n klomp sulke gespreke he in die toekoms en so by mekaar leer...
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Swartwildebees
Moenie worry nie. Een van die dae toets ek my geweer op Madako se baan. Hoop hy kan tot daar skiet waar hy die laaste gong op het. Kan 'n mens darem die gong sien?
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Swartwildebees
alhoewel daar weer n paar manne en tydskrifte is wat nou weer kerm oor etiese jag het dit eintlik meer met verantwoordelike jag te doen .langer afstand skiet of jag gee vir my geleentheid om die diere in hul rustigheid deur te gaan , vir die geskikste dier wat ek wil skiet of jag
ek dink jou foto het meer vir my te doen dat ek rustig kan deurgaan wat ek wil skiet en dit is hoekom ek tyd op die baan spandeer vir daardie lang skote op die jagveld
mesgroete
ek dink jou foto het meer vir my te doen dat ek rustig kan deurgaan wat ek wil skiet en dit is hoekom ek tyd op die baan spandeer vir daardie lang skote op die jagveld
mesgroete