Bruin Hyena skiet/vang

User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Bruin Hyena skiet/vang

Post by FHM »

Carl wrote:
FHM wrote:
Die aand kom kuier n strandwolf (bruin-hyena) in die kamp, skeur die vullis sak oop en byt n paar 1 Li glas Coke bottels stukkend om die soetigheid uit te lek.
Francois ek dink hy was agter die Klippies aan ;)
....noudat jy dit noem swaer.... :P
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply