Page 2 of 3
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Fri Apr 05, 2013 3:04 pm
by lapman
Niks ontvang nie
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Fri Apr 05, 2013 3:07 pm
by Danie01
Ook nog niks ontvang nie
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Fri Apr 05, 2013 3:26 pm
by Frederik
Niks ontvang nie mag wees dat die spam filter dalk te sterk is van waarvan jy stuur.
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Fri Apr 05, 2013 3:29 pm
by Frikkiedbr
Hello Oom Heinrich,
Ook niks gekry nie
Mooi naweek
Groete
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Fri Apr 05, 2013 5:14 pm
by Herman Huyser
Hein, dankie het hom drie keer ontvang.
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Fri Apr 05, 2013 5:50 pm
by Piet Pille
Herman Huyser wrote:Hein, dankie het hom drie keer ontvang.
Nou hoekom word Herman voorgetrek??

Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Fri Apr 05, 2013 6:25 pm
by Herman Huyser
Pieter, seker omdat ek 'n spesiale roomys kind is

Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Fri Apr 05, 2013 6:37 pm
by BRNO (Pierre)
Herman Huyser wrote:Hein, dankie het hom drie keer ontvang.
+1, darrem nie drie keer nie.
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Fri Apr 05, 2013 7:37 pm
by Frederik
Nou net ontvang
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Fri Apr 05, 2013 9:26 pm
by Carl
Myne gekry net voor die Saarks die 'saders pak gegee het.
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Sat Apr 06, 2013 6:35 am
by Jakkalsgat
Myne gekry
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Sat Apr 06, 2013 7:15 am
by henried
Gekry...
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Sat Apr 06, 2013 11:37 am
by Sarel
Myne ook gekry nou net.
Dankie
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Sat Apr 06, 2013 2:21 pm
by jaracal
Ek het vir al die lede nou weer een gestuur en glo nie daar was dupliseering nie. Dankie vir julle geduld.
Groete
Heinrich
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Sat Apr 06, 2013 2:23 pm
by Piet Pille
Het gekry, dankie!
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Sat Apr 06, 2013 6:08 pm
by PWV
E-pos gekry, dankie.
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Sat Apr 06, 2013 9:41 pm
by prohunt
Dankie Heinrich, ek myne ook nou gekry.
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Sun Apr 07, 2013 8:44 am
by FCLoretz
Het ook nou epos gekry
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Sun Apr 07, 2013 1:35 pm
by Kalahari
E-pos gekry, dankie Heinrich.
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Sun Apr 07, 2013 7:54 pm
by JPS
Niks by my nie
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Sun Apr 07, 2013 9:23 pm
by Johan243
Dankie ek het ook jou mail gekry
Johan
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Mon Apr 08, 2013 8:45 am
by Danie01
Oom Heinrich, nogsteeds nie een ontvang nie
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Mon Apr 08, 2013 9:12 am
by Reggie Gerber
Het hom gekry
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Mon Apr 08, 2013 12:24 pm
by Lourens Potgieter
Gekry
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Posted: Mon Apr 08, 2013 5:04 pm
by theedge
jaracal wrote:Ek het vir al die lede nou weer een gestuur en glo nie daar was dupliseering nie. Dankie vir julle geduld.
Groete
Heinrich
Heinrich dag sien ek kry nou geen epos nie kennis gewing of enige ander epos vanaf Jaracal af nie.
Dankie