Page 2 of 5
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Mon Mar 18, 2013 11:23 am
by jaracal
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Mon Mar 18, 2013 11:38 am
by henried
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Mon Mar 18, 2013 12:03 pm
by DWB
Dankie, daai link hou my password~!
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Tue Mar 19, 2013 7:00 am
by douw
Hallo Heinrich
Ek wil net hoor of jy my dalk kan help. Ek gebruik Google Chrome. Van die naweek af kan ek dit nie vir Jaracal gebruik nie. Sodra ek "log in" wys hy my naam ens soos hy moet, maar dan 3 sekondes later gooi hy my terug na "login" blad.
Ek gaan nou in met gewone "internet explorer" dan kan ek ingaan op my naam soos normaal.
Die ander ding is alles is skielik in die middel van die blad, is dit nuwe formaat, of is daar iets fout.
Dankie vir die hulp met die verandering van my "password"
Lekker dag
Douw
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Tue Mar 19, 2013 7:10 am
by henried
douw wrote:Hallo Heinrich
Ek wil net hoor of jy my dalk kan help. Ek gebruik Google Chrome. Van die naweek af kan ek dit nie vir Jaracal gebruik nie. Sodra ek "log in" wys hy my naam ens soos hy moet, maar dan 3 sekondes later gooi hy my terug na "login" blad.
Ek gaan nou in met gewone "internet explorer" dan kan ek ingaan op my naam soos normaal.
Die ander ding is alles is skielik in die middel van die blad, is dit nuwe formaat, of is daar iets fout.
Dankie vir die hulp met die verandering van my "password"
Lekker dag
Douw
Met Safari op die iPad kry ek dieselfde.
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Wed Mar 20, 2013 7:19 am
by jaracal
Op google crome probeer die browsing history delete. Ctrl+Shift+Del. Baie keer is dit die browser se cache wat die probleme veroorsaak. Jy kan ook Ctrl+F5 druk om updated inligting van die website wat jy besoek te kry.
Laat weet of dit werk.
Stuur asb vir my 'n print-screen van hoe die "ge-centre" lyk.
Ek gebruik I/E, Chrome en Firefox en is daar by geen van hulle enige probleme nie.
Ek sal kyk of ek Safari kan aflaai
Groete
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Wed Mar 20, 2013 7:47 am
by Nickvn
Ek gebruik Safari op die mac en hy werk goed. Dit is net die login wat nie werk nie en het al alles probeer maar hy like dit nie.
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Wed Mar 20, 2013 7:54 am
by jaracal
Safari getoets en myne loop soos stroop.
Sal kyk of ek kan search om die verstellings te sien wat gedoen moet word.
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Wed Mar 20, 2013 8:13 am
by Nickvn
werk jou login op Safari? watter weergawe gebruik jy? Myne wil niks weet nie.
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Wed Mar 20, 2013 8:51 am
by jaracal
Myne onthou my password.
Dit is die nuutste windows weergawe.
Groete
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Wed Mar 20, 2013 6:38 pm
by jaracal
Indien jy probleme met die forum het of uitleg of iets anders plaas dit asb hier.
Die ouens wat probleme het met "ge-centre" stuur asb vir my 'n print screen (click shift - printscreen open paint en save as naam.jpg) stuur dit vir my asb. Dan sal dit ook help om te weet watter browser jy gebruik.
Ek gebruik google crome, safari, firefox en I/E 8 en het geen probleem met enige van hulle met die uitleg nie.
Om uit te vind watter I/E version jy het. Klick op die ? en dan sal jy version sien.
Ons help graag
Groete
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Wed Mar 20, 2013 8:04 pm
by PWV
jaracal wrote:Indien jy probleme met die forum het of uitleg of iets anders plaas dit asb hier.
Die ouens wat probleme het met "ge-centre" stuur asb vir my 'n print screen (click shift - printscreen open paint en save as naam.jpg) stuur dit vir my asb. Dan sal dit ook help om te weet watter browser jy gebruik.
Ek gebruik google crome, safari, firefox en I/E 8 en het geen probleem met enige van hulle met die uitleg nie.
Om uit te vind watter I/E version jy het. Klick op die ? en dan sal jy version sien.
Ons help graag
Groete
Hallo Heinrich
Kyk, ou maat, jy het nou met 'n ou te doen wat net sekere knoppies kan druk om die ding aan die gang te kry. Ek druk,bv. shift - print screen en niks gebeur nie. Het google crome afgelaai en geregistreer, maar dit help ook nie as 'n mens verder te dom is om te weet wat om nou te doen nie. Ek skat my I/E, as dit
internet explorer beteken, is I/E 8.
Ek moet nog steeds elke keer as ek op die Forum wil kom, "inlog".
Groetnis
Pieter W.V.
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Wed Mar 20, 2013 8:23 pm
by jaracal
Pieter Willem Vorster wrote:
Ek moet nog steeds elke keer as ek op die Forum wil kom, "inlog".
Groetnis
Pieter W.V.
Goeie nuus. Die feit dat ons die forum op jaracal.com gehad het en nou oorgegaan het na jaracal.co het veroorsaak dat die automatic inlog nie werk nie. Sodra ons terugskakel van jaracal.co na jaracal.com sal dit weer werk.
Hiermee die kommentaar van die hulp forum:
Re: Log me on automatically each visit, don't work
Yes, changing domains is definitely a good reason for the cookies to stop working.
So 'n bietjie geduld vir 'n week of so sal waardeer word.
Groete
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Thu Mar 21, 2013 11:09 am
by henrygriffiths
Dagse,
Help asb ek, kan slegs van my foon af op die site kom, as ek wil in log op my rekenaar dan loop als reg tot by die redireck bladsy en dan log hy my weer outomaties uit ek het al die normale probeer password gesave ens.
Enige hulp sal waardeer word
Dankie
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Thu Mar 21, 2013 11:26 am
by Kallie Fernhout
Selfde met my gebeur. Het firefox gedownload en gbruik dit nou om te browse, probleem opgelos
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Thu Mar 21, 2013 11:36 am
by henrygriffiths
Dankie, gaan dit probeer! Is daar nie n plan vir google chrome nie?
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Thu Mar 21, 2013 2:11 pm
by jaracal
505hunter wrote:Dankie, gaan dit probeer! Is daar nie n plan vir google chrome nie?
Delete die cookies op Google Crome en gebruik die volgende link:
www.jaracal.co/index.php.
Jy kan ook nadat jy die boonste link gevolg het CTRL +F5 druk.
Groete
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Thu Mar 21, 2013 3:09 pm
by henrygriffiths
daar werk hy baie dankie!
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Fri Mar 22, 2013 12:52 pm
by PaulM
jaracal wrote:
Stuur asb vir my 'n print-screen van hoe die "ge-centre" lyk.
Ek gebruik I/E, Chrome en Firefox en is daar by geen van hulle enige probleme nie.
Ek sal kyk of ek Safari kan aflaai
Groete
Heinrich,
Hier is hoe my skerm uitleg lyk (jammer, die resize het nie so duidelik uitgekom nie). Ek gebruik IE 9, en die teks was
altyd 'left aligned' tot so paar dae terug. Begin nou so half gewoond raak aan die 'centre aligned' uitleg, maar dit lees
nie so maklik nie.

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Fri Mar 22, 2013 1:05 pm
by vlakvark1
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Wed Mar 27, 2013 6:02 pm
by Marc
SQL ERROR [ mysqli ]
Incorrect string value: '\xC4\x93n va...' for column 'post_text' at row 1 [1366]
An SQL error occurred while fetching this page. Please contact the Board Administrator if this problem persists.
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Wed Mar 27, 2013 7:58 pm
by Johan Nel
As iemand kan help. Ek het 'n 'signature' opgelaai "Submit" maar ek sien dit nie op my posts nie. Wat is fout?
Groete,
JHN
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Wed Mar 27, 2013 9:48 pm
by Marc
Jy moet hom stel dat hy met elke post opsit, daar is so opsie, loer bietjie daar waar jy hom opgestel het

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Wed Mar 27, 2013 10:45 pm
by Johan Nel
Marc,
Ek het gaan seker maak dat alles aan is, maar ek sien nog steeds nie die signature nie.
Groete,
JHN
Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige
Posted: Wed Mar 27, 2013 10:47 pm
by Johan Nel
Johan Nel wrote:Marc,
Ek het gaan seker maak dat alles aan is, maar ek sien nog steeds nie die signature nie.
Groete,
JHN
En daar is dit toe nou wraggies. Lyk my dit update nie outomaties na al mens se posts toe nie, maar net na die wat mens stuur na die verandering aan die profiel.
Groete,
JHN