Laat ek bietjie lig werp op FHM en sy kantoor aktiwiteite...

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Laat ek bietjie lig werp op FHM en sy kantoor aktiwiteit

Post by FHM »

d-post
Last edited by FHM on Thu Mar 07, 2013 1:35 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Laat ek bietjie lig werp op FHM en sy kantoor aktiwiteit

Post by FHM »

Chevvy SS wrote:geskenkie vir jou FHM....

Chevvy dankie maat, maar ek wil nou nie jou voorraad uitput nie. ;)
Ons kom darem reg hierdiekant hoor... ::)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Laat ek bietjie lig werp op FHM en sy kantoor aktiwiteit

Post by Chevvy SS »

In die kantoor?
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Re: Laat ek bietjie lig werp op FHM en sy kantoor aktiwiteit

Post by Cor Jacobs »

FHM wrote:
Chevvy SS wrote:geskenkie vir jou FHM....

Chevvy dankie maat, maar ek wil nou nie jou voorraad uitput nie. ;)
Ons kom darem reg hierdiekant hoor... ::)
FHM,

Jt moet maar laat weet as jy nog spinnekoope nodig het ou maat... ;) Op n ernstige noot, ek dink daai SA'ners se admindames is seker nie in dielfde klas as ons SWA'ners s'n nie... so jy moet maar die houe vat met n smile :D
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Laat ek bietjie lig werp op FHM en sy kantoor aktiwiteit

Post by FHM »

Cor Jacobs wrote:

Ek hoor jou mater - stem 100%. Sover vat ek nog die houe goed - dis net Pieter Vorster, (bksim) Petrie, Grumpy en Chevvy wat soms balle pass en ek man en bal gelyk kry... ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Laat ek bietjie lig werp op FHM en sy kantoor aktiwiteit

Post by grumpy »

Ok. Verduidelik bietjie vir ons van die los broek, slap slang, geen broekies, geen broek rek, op die tafel en al wat jy sien is??????

Ek sien hier kantoor kaskenades! Wat die oog nie sien maak die hart nie ser! Hier verduidelik jy alles haarfyn.

Vrou is by die huis, maak vir jou lekker kos, versorg die kindertjies en hier speel julle twee spinnekop spinnekop en los broeke en geen broekies????

Wat vertel dit ons nou? Prokureur Eugene, die man is skuldig soos aangekla. Ek dink sy vrou moet ook hier ingeroep word om op die regsbank straf uit te gee!!
Ons gan nou sy los broek en die medepligtige sonder broekie hier vas vat en straf!

Ek stel voor geen jag vir 2 jaar, mag nie aan n geweer raak vir 2 jaar, elke naweek vir vrou kos kook, was en stryk. Die jong medepligtige afdank en n ander assistnt kry bo 70 wat nie op tafels kan klim nie en sy moet bloomers dra. Hy moet self kyk dat die bloomers lank genoeg is en geen blommetjies op het nie. Sy moet ook bo 150kg weeg en zulu praat as hoof taal!

Wat se die jurie? Stem julle saam! Ten laaste geen wildsvleis eet vir 2 jaar en geen dranj!!!.

I rest my case.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Laat ek bietjie lig werp op FHM en sy kantoor aktiwiteit

Post by FHM »

Ek protesteer hewiglik teen die aanklaers :o - dis teen beleid en my basiese menslike reg om my die doodstraf op te le (wat Grompot aanbeveel) as gevolg van n onskuldige tafelkaskenade tussen my en my sekretaresse! ::)

Met my hele loopbaan sover in korporatiewe omstandighede, is een van die belangrikste dinge wat ek geleer het "don'tscrewthecrew"!

Grompie ek is ongetroud 8) so ek het nie n mamma tuis wat enige skuldgevoellens by my kan opjaag nie ;) Bloomer-draers en bloomers aan / as my sekretaresse is uit soos bok&#%$%*...punt! ;D ;D ;D
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Laat ek bietjie lig werp op FHM en sy kantoor aktiwiteit

Post by Piet Pille »

FHM wrote:Ek protesteer hewiglik teen die aanklaers :o - dis teen beleid en my basiese menslike reg om my die doodstraf op te le (wat Grompot aanbeveel) as gevolg van n onskuldige tafelkaskenade tussen my en my sekretaresse! ::)

Met my hele loopbaan sover in korporatiewe omstandighede, is een van die belangrikste dinge wat ek geleer het "don'tscrewthecrew"!

Grompie ek is ongetroud 8) so ek het nie n mamma tuis wat enige skuldgevoellens by my kan opjaag nie ;) Bloomer-draers en bloomers aan / as my sekretaresse is uit soos bok&#%$%*...punt! ;D ;D ;D
"Tafelkaskanades" ;D
"Dontscrewthecrew" ;D

Soos ek tereg by die "nuwe aansluitings" gedeelte gereeld vir nuwe lede sê: "Hier leer mens elke dag iets nuuts"

Classic, FHM! ;D
Post Reply