Page 2 of 3
Re: 416 Rigby
Posted: Thu Jan 01, 2015 2:28 pm
by Wouter Roets
Dewie
Jy het my! Met daai geld het die manne van Barnes sommer oorgevlieg en vir my kom laai.
Groetnis
Wout
Re: 416 Rigby
Posted: Thu Jan 01, 2015 3:28 pm
by NicoO
+1 vir my asb!
Re: 416 Rigby
Posted: Fri Jan 02, 2015 4:04 pm
by Wouter Roets
1. Alvar
2. Andries
3. Wouter Roets(Sorry Pine

)
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
10.MichielC
11.JVT172
12.Kopskoot (nou't ek n regte een) Sako Safari

13.Andrew Tonkin
14.Thunderhead
15.Nico Oosthuizen
Re: 416 Rigby
Posted: Fri Jan 02, 2015 8:01 pm
by Marc
Bwahahaha Wout, minora pappie
Re: 416 Rigby
Posted: Sun Jan 04, 2015 7:43 am
by 470rigby
Ek lees nou eers die forum vir die eerste keer in 'n lang tyd, was opgewonde toe ek sien daar's 'n nuwe bende, dog ek gaan dadelik aansluit. Toe sien ek dat ek reeds op is!! Dis nou wat 'n mens diens noem!
Re: 416 Rigby
Posted: Sun Jan 04, 2015 3:22 pm
by Martin82
Afternoon All
I'm looking at getting a large calibre rifle. There so much talk of the .416, is there anything to compare to that calibre? I also read about the .458. There's no real specific game I won't to target with it, I just want to own a large calibre rifle.
Dankie
Martin
Re: 416 Rigby
Posted: Mon Jan 05, 2015 6:43 am
by Thunderhead
Martin I chose the 416 Rigby because it has manageable recoil , large case so no compressed loads and pressures are low. Penetration is excellent and has a flat trajectory compared to the other big bores. Its components are also freely available with excellent choices from bullet manufacturers.
I have used 458s loaded properly and have never had problems.
Re: 416 Rigby
Posted: Mon Jan 05, 2015 8:20 am
by Wouter Roets
Hallo Martin
Ons is deesdae spoiled for choice as dit kom by die groter kalibers. Ek stel voor jy kry vir jou Pierre van der Walt se African Dangerous Game Cartridges. Hierdie is een van die beste boeke wat kalibers en hulle aplikasie beskryf. Die boek het ook herlaai informasie in sowel as n hele paar ander onderwerpe wat aangeraak word. Jy sal nie spyt wees nie.
Ek sien jy het n Winchester geweer so dan sou ek as ek jy is n 416 Remington in die maak baie sterk oorweeg.
Groetnis
Wouter
Re: 416 Rigby
Posted: Mon Jan 05, 2015 8:59 am
by Martin82
Thanks Wouter...will do some reading up.
Re: 416 Rigby
Posted: Mon Jan 05, 2015 9:03 am
by Smitstertjies
[quote="Wouter Roets"]1. Alvar
2. Andries
3. Wouter Roets(Sorry Pine

)
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
10.MichielC
11.JVT172
12.Kopskoot (nou't ek n regte een) Sako Safari

13.Andrew Tonkin
14.Thunderhead
15.Nico Oosthuizen
16. Smitstertjies
Re: 416 Rigby
Posted: Mon Jan 05, 2015 3:11 pm
by Doepie
[quote="Wouter Roets"]1. Alvar
2. Andries
3. Wouter Roets(Sorry Pine )
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
10.MichielC
11.JVT172
12.Kopskoot (nou't ek n regte een) Sako Safari
13.Andrew Tonkin
14.Thunderhead
15.Nico Oosthuizen
16. Smitstertjies
17.Doepie
Re: 416 Rigby
Posted: Mon Jan 05, 2015 9:51 pm
by Andy
1. Alvar
2. Andries
3. Wouter Roets(Sorry Pine )
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
10.MichielC
11.JVT172
12.Kopskoot (nou't ek n regte een) Sako Safari
13.Andrew Tonkin
14.Thunderhead
15.Nico Oosthuizen
16. Smitstertjies
17.Doepie
18. Andy
Re: 416 Rigby
Posted: Thu Jan 08, 2015 7:14 pm
by Jaco V
1. Alvar
2. Andries
3. Wouter Roets
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
10.MichielC
11.JVT172
12.Kopskoot (nou't ek n regte een) Sako Safari
13.Andrew Tonkin
14.Thunderhead
15.Nico Oosthuizen
16. Smitstertjies
17.Doepie
18. Andy
19. Jaco V
Re: 416 Rigby
Posted: Mon Jan 12, 2015 4:14 pm
by 470rigby
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/P1030578_zps356762be.jpg
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/P1030575_zpsa7a6751d.jpg
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/P1030571_zps3eca9336.jpg
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/P1030569_zps18eb28e4.jpg
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/P1030566_zps55b516ae.jpg
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/P1030562_zps8e217852.jpg
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/P1030561_zps8439897c.jpg
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/P1030560_zpsf5b5d6d8.jpg
Ek dink alle persone wat van roere hou het 'n emmer lys (bucket list) van wat hulle nog een dag wil he.
Een van myne was 'n oorspronklike originele 416 Rigby op 'n magnum aksie
En toe, kyk wat kry ek vir kersfees aan my van my.....
Sal later beter fotos probeer neem
Re: 416 Rigby
Posted: Tue Jan 13, 2015 8:36 pm
by Wouter Roets
Andrew
Jy is te goed vir jouself! Baie geluk met die pragstuk.
Groetnis
Wouter
Re: 416 Rigby
Posted: Wed Jan 14, 2015 7:34 am
by 470rigby
Dankie Wouter, partykeer moet mens jouself dwing om maar die minste te wees!
Re: 416 Rigby
Posted: Wed Jan 14, 2015 11:55 am
by gs23139
1. Alvar
2. Andries
3. Wouter Roets
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
10.MichielC
11.JVT172
12.Kopskoot (nou't ek n regte een) Sako Safari
13.Andrew Tonkin
14.Thunderhead
15.Nico Oosthuizen
16. Smitstertjies
17.Doepie
18. Andy
19. Jaco V
20. Gerhard S (CFR?)
Re: 416 Rigby
Posted: Thu Jan 22, 2015 4:35 pm
by Wouter Roets
Manne
Ek kan vir die lewe van my nie onthou wie my destyds gebel het oor 416 Rigby dieset waarna hy opsoek was nie. As jy hier lees en nog soek kontak my asb aangesien ek nou n Lyman stel het wat los le.
Groetnis
Wouter
Re: 416 Rigby
Posted: Thu Jan 22, 2015 10:20 pm
by Jakes73
Wouter Roets wrote:Manne
Ek kan vir die lewe van my nie onthou wie my destyds gebel het oor 416 Rigby dieset waarna hy opsoek was nie. As jy hier lees en nog soek kontak my asb aangesien ek nou n Lyman stel het wat los le.
Groetnis
Wouter
Dit was heel moonlik ek gewees baas Wout ...

. PM my die details en prys, dan gesels ons.
Groete
Jaco
Re: 416 Rigby
Posted: Sat Jan 24, 2015 7:45 am
by Wouter Roets
Jaco
Nou gooi jou adres deur dan gooi en die stel in die pos vir jou.
Groetnis
Wout
Re: 416 Rigby
Posted: Sat Jan 24, 2015 9:39 am
by Jakes73
Wouter Roets wrote:Jaco
Nou gooi jou adres deur dan gooi en die stel in die pos vir jou.
Groetnis
Wout
Het vir PM gestuur Wouter.
Re: 416 Rigby
Posted: Thu Feb 26, 2015 9:32 am
by Wouter Roets
Hallo Jaco
Dit lyk nie vir my of my PM's deurkom na jou toe nie, so nou probeer ek maar hier. Het jy al die die-set gekry?
Groetnis
Wouter
Re: 416 Rigby
Posted: Thu Apr 23, 2015 3:40 pm
by Desperatezulu
1. Alvar
2. Andries
3. Wouter Roets
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
10.MichielC
11.JVT172
12.Kopskoot (nou't ek n regte een) Sako Safari
13.Andrew Tonkin
14.Thunderhead
15.Nico Oosthuizen
16. Smitstertjies
17.Doepie
18. Andy
19. Jaco V
20. Gerhard S (CFR?)
21. Desperatezulu
Re: 416 Rigby
Posted: Mon Aug 17, 2015 3:11 pm
by LJS
1. Alvar
2. Andries
3. Wouter Roets
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
10.MichielC
11.JVT172
12.Kopskoot (nou't ek n regte een) Sako Safari
13.Andrew Tonkin
14.Thunderhead
15.Nico Oosthuizen
16. Smitstertjies
17.Doepie
18. Andy
19. Jaco V
20. Gerhard S (CFR?)
21. Desperatezulu
22. LJS
Re: 416 Rigby
Posted: Fri May 13, 2016 9:27 am
by Africadee
En ek het ook een, CZ 550 Mag Lux