Re: Het iemand gese KUDU?
Posted: Mon Mar 04, 2013 4:38 pm
Die 82'' koedoe nog nooit gesien lyk soos baie ou foto van die 1950's rond die RW rekord is 73''7/8 in 1963 dink die was op getel!Hoekom is die nooit gerigestreer nie voorwaar 'n monster drie vol draai as waar is oor die rekord van nou!