Volgorde van doppe skoonmaak
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Volgorde van doppe skoonmaak
En na ek almal se posterings gelees het, het ek die doppe getumble, en toe gespuit met die Lyman Lube, en begin met die full length prosedure, en omdat S&O nie die Imperial sizing wax het nie....gaan sit my dop vas in die matrys....
en nou sit ek met my vinger, en nee het nie die tools om die blerrie dop uit te haal nie...het gaan kyk wat maak die manne op google...
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Volgorde van doppe skoonmaak
Noors wrote:En na ek almal se posterings gelees het, het ek die doppe getumble, en toe gespuit met die Lyman Lube, en begin met die full length prosedure, en omdat S&O nie die Imperial sizing wax het nie....gaan sit my dop vas in die matrys....![]()
![]()
![]()
en nou sit ek met my vinger, en nee het nie die tools om die blerrie dop uit te haal nie...het gaan kyk wat maak die manne op google...
Noors
Ek het jou gewaarsku. Het Saterdag vir jou gewag by die baan. Dit is baie moeilik om al die slaggate ook in te sluit by die prosedure - daarom wou ek dit persoonlik aan jou verduidelik. Baie van my onervare kennisse het hul matryse so opgevoeter dat hulle dit nie weer kon gebruik nie.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Volgorde van doppe skoonmaak
Nee man, dis maklik, boor deur primer pocket, tap sroefdraad en trek uit met 'n spacer....tjoef tjaf.....Noors wrote:En na ek almal se posterings gelees het, het ek die doppe getumble, en toe gespuit met die Lyman Lube, en begin met die full length prosedure, en omdat S&O nie die Imperial sizing wax het nie....gaan sit my dop vas in die matrys....![]()
![]()
![]()
en nou sit ek met my vinger, en nee het nie die tools om die blerrie dop uit te haal nie...het gaan kyk wat maak die manne op google...
Cheers
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Volgorde van doppe skoonmaak
Skool geld...
Oom Pieter, jy moet vroeer baan kom....
Cobus, wat is 'n spacer? Hoe lyk dit?
Oom Pieter, jy moet vroeer baan kom....
Cobus, wat is 'n spacer? Hoe lyk dit?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Volgorde van doppe skoonmaak
Noors, as ek reg onthou was dit 'n 13 of 14 mm socket, groot genoeg vir dop om in te pas maar klein genoeg om teen die "die" vas te trek....
Hoop dit help,
Cheers
Hoop dit help,
Cheers
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Volgorde van doppe skoonmaak
Die Redding Imperial Sizing wax, kom blykbaar in 'n groen en 'n wit "wax"...watter een gebruik julle meestal?
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Volgorde van doppe skoonmaak
Ek het die groen goed, lyk amper soos Zambuck salf. Gebruik een potjie al vir die laaste 2 jaar, nog nie eens halfpad nie.
Het nog nie die witte gebruik nie, ek reken hulle is maar seker dieselfde ding.
Het nog nie die witte gebruik nie, ek reken hulle is maar seker dieselfde ding.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Volgorde van doppe skoonmaak
Thomas hoe sit jy die wax op die doppe?
