Of kry vir jou redding se competition type S die set met die titanium nitride bushing. Dan neck size jy jou dop sonder enige lube.
Ek gebruik net bietjie sizing wax as ek die outside uniformer die gebruik om die skouers van die dop effens terug te druk, maar dis nie nodig met elke herlaai nie. Ek moet se vandat ek die titanium nitride bushings gebruik is herlaai 'n spoedige plesier.

