Page 2 of 2
Re: Fotos kleiner maak
Posted: Wed Jul 27, 2016 4:22 pm
by Gawie(13mm)
DawieKotze wrote:Hoekom is Gerhard se fotos so groot?
Om beter te kan sien.
Dit is maar die formaat en die grote van die oorspronklike foto wat bepaal hoe groot die foto is wanneer hy hom hier plaas.
Re: Fotos kleiner maak
Posted: Wed Jul 27, 2016 4:33 pm
by DawieKotze
Gawie(13mm) wrote:DawieKotze wrote:Hoekom is Gerhard se fotos so groot?
Om beter te kan sien.
Dit is maar die formaat en die grote van die oorspronklike foto wat bepaal hoe groot die foto is wanneer hy hom hier plaas.
Dit maak nie sin nie. Daardie fotos van hom se resolusie is baie goed en moet dus baie mb's wees.
Re: Fotos kleiner maak
Posted: Wed Jul 27, 2016 4:57 pm
by henning
Nog n baie maklike program waar jy die groote en pixels kan stel.
Google net jpeg optimizer en save hom in jou favorates vir toekomstige gebruik.
Hierdie program gee jou die opsie om die foto te save in desktop, fotos, documents of waar ook al en jy kan die foto n naam of beskrywing gee.
Groete
Henning
Re: Fotos kleiner maak
Posted: Thu Jul 28, 2016 6:50 am
by win270
Oulike een, Henning. Dankie.
Re: Fotos kleiner maak
Posted: Mon Oct 17, 2016 1:51 pm
by Renier van Greunen
Dit werk ook as jy dit e pos van jou slim foon, daar het jy die opsie om die foto kleiner te maak
Re: Fotos kleiner maak
Posted: Tue Oct 18, 2016 5:21 am
by tripodmvr
Renier van Greunen wrote:Dit werk ook as jy dit e pos van jou slim foon, daar het jy die opsie om die foto kleiner te maak
Ek stuur ook die fotos per epos op die rekenaar en verklein hulle so - regskliek net die foto en jy het die opsies.
Re: Fotos kleiner maak
Posted: Sun Sep 17, 2017 8:23 pm
by Spartan
Kan handig kom. Baie dankie.