Pacnor of Truvelo
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Pacnor of Truvelo
Ek het 'n "Heimn" loop op my .270 Weet iemand dalk of dit 'n goeie loop is? My .375 het 'n Truvelo loop op en ek is (sover) baie gelukkig met hom.
-
Danie Lombard .243
Re: Pacnor of Truvelo
En wat dan nou van Lilja en Bartlein? Daar is soveel goeie lope op die mark mens kan dit nie glo nie.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Pacnor of Truvelo
My 308 het 'n ou weermag loop op. hy skiet ook elke keer dood.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Danie Lombard .243
Re: Pacnor of Truvelo
Heeltemal korrek Ludwig. Truvello maak nog altyd getrokke lope en maak die laaste tyd ook gehammerde lope as ek reg verstaan.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Pacnor of Truvelo
Ek ook nie regtig nieKarl Stumpfe wrote:@ Danie
Eerstens, my naam spel jy met K, nie C nie... LOL Ek is nie Engelsman nie!
Kollega van my moes Pac-nor terugstuur want dit het begin roes. Gisteraand vertel hy my die nuwe loop is oppad van die VSA. Ek sal eerder leef met paar roes merkies as 'n gat wat kleiner word!
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Pacnor of Truvelo
Ek stem dit kan deksels seer en ongemaklik raak.