Martin Hood arrested -

User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Frikkie Coetzee »

Piet-Skiet wrote: As jy 'n wapen weg voeter betaal jy vir hom en as jy gelukig is word jy nie onbevoeg verklaar nie.
Piet

Ek stem nie heeltemal saam nie. As jy se"NALATIG WEGFOETER" stem ek saam. Ek dink n klein verduideliking aan die algemene beginsels sal dalk l;ig werp op die onderwerp.

Die probleem is hier dat as jy jou wapen verloor, moet jy die verlies aanmeld by die SAP binne 24 uur. Net AANMELD nie n verklaring gee soos die SAP vereis nie. Sodra jy dit aanmeld is jy effektief n verdagte in n kriminele saak en het jy regte as beskuldigde.

In die Handves van Mense regte het jy die reg tot stilswye.

Dus is jy nie verplig om aan die SAP n verklaring te maak wat teen jou gebruik kan word nie. Jy moet gewaarsku word van die reg. Ek adviseer ALTYD n klient om stil te bly. Ons kan later besluit of ons n verklaring wil gee.

Gaan die saak hof toe moet die staat bewys jy was nalatig. AS jy n verklaring gemaak het, kan hulle dit gebruik teen jou. AS jy stilbly, watter getuienis het hulle teen jou, veral as jy alleen was?

Marin Hood se advies aan sy klient en sy optrede teenoor die SAP was korrek. Ons sit met n SAP wat al hoe meer soos die Gestapo raak en die regte wat verskans is in die grondwet net ignoreer.

Frikkie
Cradock
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Martin Hood arrested -

Post by Eugene »

Gromit wrote: Piet

Ek stem nie heeltemal saam nie. As jy se"NALATIG WEGFOETER" stem ek saam. Ek dink n klein verduideliking aan die algemene beginsels sal dalk l;ig werp op die onderwerp.

Die probleem is hier dat as jy jou wapen verloor, moet jy die verlies aanmeld by die SAP binne 24 uur. Net AANMELD nie n verklaring gee soos die SAP vereis nie. Sodra jy dit aanmeld is jy effektief n verdagte in n kriminele saak en het jy regte as beskuldigde.

In die Handves van Mense regte het jy die reg tot stilswye.

Dus is jy nie verplig om aan die SAP n verklaring te maak wat teen jou gebruik kan word nie. Jy moet gewaarsku word van die reg. Ek adviseer ALTYD n klient om stil te bly. Ons kan later besluit of ons n verklaring wil gee.

Gaan die saak hof toe moet die staat bewys jy was nalatig. AS jy n verklaring gemaak het, kan hulle dit gebruik teen jou. AS jy stilbly, watter getuienis het hulle teen jou, veral as jy alleen was?

Marin Hood se advies aan sy klient en sy optrede teenoor die SAP was korrek. Ons sit met n SAP wat al hoe meer soos die Gestapo raak en die regte wat verskans is in die grondwet net ignoreer.

Frikkie
+1 Frikkie! Ek sê altyd vir my kliente dat die SAPD nie vertrou kan of moet word nie. Hoe vriendeliker die OB met jou is, hoe groter is die kans dat hy alles wat jy vir hom sê, teen jou gaan gebruik! Die Grondwet is nie iets waaraan die SAPD ernstig aandag skenk nie. Kyk maar net hoe word die 48 uur aanhoudingstydperk misbruik, asook die 7 dae uitstel vir adresbevestiging. Ek kon nog nooit by enige landdros, aanklaer of OB 'n aanvaarbare verduidliking kry oor watter adres bevestig moet word as die beskuldigde by sy huis en in sy slaapklere gearresteer word nie? Hulle gee hom geleentheid om ander klere uit SY kas te kry, maar more oggend het hulle 7 dae nodig om daai selfde adres te bevestig....
Aim small, miss small
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Beretta »

Eugene Gromit
Ek is nie n regs kenner nie maar dit is die beste antwoord sover oor die onderwerp.Wat ek graag sal wil sien is dat die saps lede wat hulle skuldig maak aan onwettige aanhouding in hulle privaat hoedanigheid gedagvaar moet word hulle ken mos die reg of nie.
Beretta
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Martin Hood arrested -

Post by mariusr »

Stem saam wat reg is vir een geld ook vir die ander maar ek dink dit werk nie sooo?Hy kry seker net raas anders was die polisie helfte minder met al die wapens wat hulle verloor en gesteel word!
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Louis Kriel »

Sipho is in die polisie. Sy pel spesialiseer in motorkapings.  Hy brei se besigheid uit en stel nog n rower aan. Al wat die ou kort is n vuurwapen.  Sipho se gun raak weg.  Die wapen word as verlore aangemeld.  n Verslag word voltooi.  Sipho word nie aanspreeklik gehou nie en word met n nuwe wapen uitgereik. 
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Martin Hood arrested -

Post by mariusr »

Ish's Ooook!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Martin Hood arrested -

Post by Eugene »

Piet-Skiet wrote: Die prosedure vir 'n ondersoek teen 'n lid wat sy wapen verloor het is presies die selle as vir 'n seviele persoon. Eenigste verskil is dat hulle jou ook kan maak betaal vir hom.
Piet, wat maak daai 300 000 polisiemanne wat se wapens weg is en nou onbevoeg verklaar is? Almal kan seker nie hofordonnanse wees nie?  ;) ;) ;)
Aim small, miss small
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Frikkie Coetzee »

Menere

Asb ek doen nie advertensie nie. Ek is n prokureur met n groot belangstelling in vuurwapens. As iemand werklik n probleem het met die soort van ding, is my advies gaan sien so gou moontlik n prokureur VOOR jy na die SAPS toe gaan.

Frikkie
Cradock
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Beretta »

Piet
Ja en as jou persoonlike wapens gesteel word het jy mos ook al betaal niks minder as reg nie. Maar ek twyfel of hulle wel betaal.
Beretta
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Martin Marais »

Ek wonder ook of die SAPS lede regtig betaal vir hul verlore wapens. As ek kyk na die hoeveelheid wapens wat jaarliks deur hulle verloor word,dan maak ek die volgende afleidings. Hierdie lede verdien groot salarisse en kan daarom maklik vir die wapen betaal,of die lede betaal glad nie,daarom die groot hoeveelheid wapens wat "verloor" word. Ek stem ook saam met die geleerde manne hier op die forum,jy het 'n reg om stil te bly. Geen SAPS beampte kan jou dwing om 'n verklaring af te le nie.

Groete.
User avatar
Gregvzyl
Full Member
Full Member
Posts: 188
Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am

Re: Martin Hood arrested -

Post by Gregvzyl »

Piet-Skiet wrote: Nee hulle betaal we'll glo my op daai een. Ek weet van ouens wat al moes. Al hulle jou onbevoeg verklaar beteken dit jy moet mar in die charge office werk of een of ander admin pos glo ek?
'n Groot persentasie van die SAPS is onbevoeg, hulle unie het gekeer dat hulle admin doen. Hulle is almal terug op straat, steeds gewapen, en steeds onbevoeg. Laat mens lekker slaap ne?

http://www.iol.co.za/news/crime-courts/ ... QppBzeldf0

http://www.timeslive.co.za/local/2012/0 ... g-officers
User avatar
sarel.wagner
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am

Re: Martin Hood arrested -

Post by sarel.wagner »

Piet Skiet,

Ek was self n lid van die SAP. Ek pick nie n fight nie, het helse respek vir die werk wat baie van julle doen, ek ken die omstandighede.

Ek kwoteer van Politicsweb:
"Police loses 13 438 firearms over five years - only 1 incident in every 100 results in disciplinary charges

The Minister of Police, in reply to a Democratic Alliance (DA) parliamentary question has confirmed that 2 603 firearms have been lost or stolen by the South African Police Service over the last year. This means that a total of 13 438 have been lost over the last five years. The outcome of this is that Police negligence is actively fuelling crime and at the same time, the Police Service is spending enormous sums replacing firearms - money that could be spent elsewhere in fighting crime. An example of this is the tender put out in January of this year to purchase 4 000 new SAPS pistols at a cost of R16 million.

The most concerning figures revealed are:

The 138% increase in firearm losses in KwaZulu-Natal, up from 353 firearms in 2008/09 to 840 in 2009/10. This is equal to five firearms lost per station in the province in 2009/10.
The Eastern Cape has lost the most number of firearms over the last two years - 1 708 have been lost or stolen, which, incredibly, amounts to one firearm lost for every 10 officers.
The Western Cape has the lowest number of firearm losses per officer. Over the last year, one firearm has been lost for every 276 officers - a 27% decline from the previous year.
Although there has been a small year-on-year decrease according to the figures released today, we also note that there exists a strange anomaly in the data supplied for 2008/09. Previous data supplied by the ministry suggested that 2 507 firearms were lost last year; the figure is now, in the reply submitted by the minister today, 2 759. This means that there has been a marginal decline in firearm losses using the new data for 2008/09, and a marginal increase using the previous data supplied by the Department. In either case, the broad outlook is that firearms continue to be lost and stolen at an unacceptably high rate.

The problem is that errant officers who lose guns are simply not being held to account for their behaviour. Last year only 18 officers were found guilty in terms of the SAPS Discipline Regulations. Even more concerning is that just 26 SAPS employees were charged when 2 603 firearms were lost. This means that only one in every 100 firearms that are lost results in any form of charge. Even fewer result in convictions. In 2009/10, 275 firearms were recovered which is just over 10% of the total number lost or stolen in the same period, the rest of the firearms are still out there."

http://www.politicsweb.co.za/politicswe ... &sn=Detail
http://www.defenceweb.co.za/index.php?o ... Itemid=113
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by FHM »

As ek so na die onderste statistieke kyk met verlore wapens teenoor skuldig bevindings / dissiplinere stappe - kan hulle net sowel al die wapens wat gekonfiskeer / teruggegee word in plaas van vernietig, dit in vragmotors laai en gaan uitdeel in die townships ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Martin Hood arrested -

Post by mariusr »

Ish's Oooook!
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Martin Marais »

Ekself was lid van die ou S.A.P. In 1987 het ek egter hierdie beroep vaarwel toegeroep. Ek het simpatie met die manne wat aangebly het. Het vandag nog heelwat vriende en familie wat in die SAPD diens doen. Ek respekteer hierdie mense vir wat hulle doen.
Kyk net na die haglike toestand van die poelieste se voertuie. Hier kan enige leek sien dat daar geen dissipline meer bestaan nie. Dit verbaas my werklik nie dat daar soveel vuurwapens verlore raak nie.

Groete
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by spekieries »

Ek stem saam martin

Hierdie gesprek gaan nie oor die eerlike hardwerkende toegewyde polisieman nie, maar eerder oor die polisie in die algemeen. Piet ons vra jou omdat jy daar is, nie omdat ons dink jy is nie een van die bg. nie. 
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Louis Kriel »

Piet-Skiet wrote: Die prosedure vir 'n ondersoek teen 'n lid wat sy wapen verloor het is presies die selle as vir 'n seviele persoon. Eenigste verskil is dat hulle jou ook kan maak betaal vir hom.
nee wat Piet as die speelveld gelyk was, sou daar BAIE minder polisie wapens weggeraak het. Ons weet almal n interne ondersoek kan maklik ge-squash word.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
Post Reply