Beste gewig koeel vir Howa 30-06

User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by Jacko »

tripodmvr wrote: Daardie is 'n XYZ se goeie groep. Hou die lading net so.
Tripod, weet jy hoe lekker ek kry omdat my R6 800 Howa met sy cheaperige Burris scope so lekker skiet?  ;D
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)

"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by Musgrave »

tripodmvr wrote: Daardie is 'n XYZ se goeie groep. Hou die lading net so.
Dis wat ek ook sê!
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by Monrique (SJ) »

Sommer netjies Jaco.

Groetnis
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by Nickvn »

Mooi gegooi Jaco. Het jy die spoed gemeet?
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by Jacko »

Nickvn wrote: Mooi gegooi Jaco. Het jy die spoed gemeet?
Nick, nee ek het (nog nie) 'n chrony nie. Sal binnekort een koop of my broer s'n leen.
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)

"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by Swys14 »

Jacko wrote:Ek het vandag my heel eerste loads vir Pakslae gaan uittoets.

Dit was maar winderig op Atlantis (vra enige Kapenaar hoe die wind vandag waai), maar dit lyk my die 165gr Accubonds word nie te erg daardeur beinvloed nie.

Ek het begin met 53gr S365 en opgewerk in halfgrein-inkremente tot by 56gr.

Dit lyk my ek het 'n sweet spot getref hier op 54.5 grein. TPL is in 'n boekie in my "herlaaihoekie" onder in die huis (ek drink nou 'n lekker koue bier hier bo...), maar dis so 0.6mm van die lands af.

Doppe: Nosler
Koeel: Nosler Accubond 165 gr
Dies: Forster Bench Rest (maar net bullet seating dies gebruik omdat Noslers geen prep nodig gehad het nie. Sal later my Lee Collet/Forster FL resizer gebruik). Maar daai Forster dies is kunswerke... :-*
Primers: Winchester Large Rifle

Ek is nie die wereld se grootste kenner nie, maar ek leer baie hier en luister altyd wat die diknekke te se het.

Dankie vir almal se kennis waaruit ek al meermale getap het, al lyk dit soms of ek "lurk" met die herlaaibesprekings. ;D

Vierskoot-groepering:

[img width=417 height=480]http://img10.imageshack.us/img10/9177/nr5y.jpg[/img]

Uploaded with ImageShack.us
mooi gegooi Jacko

ek gooi self Nosler Accubond 165gr met Federal Primers uit my Howa 30-06. Ek speel nog tans met ladings maar to op hede lyk my geweer gelukkig hier tussen 54 en 55.5 gr S365.

Jy praat so van Dies, ek kom al hoe meer agter hoe belangrik goeie dies is. Ek het self 'n stel Redding dies wat ek baie geniet.

Manne, vir die geld skiet 'n Howa 'n bars hou as die skut sy werk doen, ek sien dit al hoe meer. My tpl vir daai koeel is 85mm.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by LUAN »

Ja nee dis baie mooi kan nie kla oor sulke groepe. Sien uit daarna om te laai vir die 30-06.
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by Jacko »

Swys14 wrote: Jy praat so van Dies, ek kom al hoe meer agter hoe belangrik goeie dies is. Ek het self 'n stel Redding dies wat ek baie geniet.
Swys, dis waar woorde daai. Voordat ek gekoop het, het ek mooi navorsing gedoen.

Check hierdie stukkie uit oor Redding vs. Forster. O0

http://www.sniperforums.com/forum/cartr ... rster.html
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by BRNO (Pierre) »

Nee wat Jacko, die wind kan maar waai, en daai Howa kan maar skiet. Baie nice groep. Jy kan daai patroon jagveld toe vat.

Interresant. Ek laai vir my vriend se Howa, en die volgende node met sy geweer kry ons by 59,7gr S365. Dit gee ons n spoed van ongeveer 2830ft/s. As ek jou 54.5gr S365 vir hom sou gooi, lyk dit asof hy n spoed sal kry van 2585ft/s sou kry, wat weer baie naby aan n node met sy geweer sou wees.

Kom laat weet asb watse spoed jy met jou geweer gemeet het wanneer jy die geleendheid kry.
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by Jacko »

BRNO .06 (Pierre) wrote:Nee wat Jacko, die wind kan maar waai, en daai Howa kan maar skiet. Baie nice groep. Jy kan daai patroon jagveld toe vat.

Interresant. Ek laai vir my vriend se Howa, en die volgende node met sy geweer kry ons by 59,7gr S365. Dit gee ons n spoed van ongeveer 2830ft/s. As ek jou 54.5gr S365 vir hom sou gooi, lyk dit asof hy n spoed sal kry van 2585ft/s sou kry, wat weer baie naby aan n node met sy geweer sou wees.

Kom laat weet asb watse spoed jy met jou geweer gemeet het wanneer jy die geleendheid kry.
Pierre, ek het vroeer na een van jou posts gekyk en opgemerk dat jy 59.7gr S365 gebruik met goeie resultate.

Wat my bekommer het, is die feit dat - volgens my wete - die hoogste aanbevolle lading vir S365 agter 'n 165gr koeel 56grein is. Dink jy dis met die PMP doppe met die klein interne volumes? Die Noslers het uit die aard van die saak groter volumes, so as ek reg verstaan sal so 'n dop meer dryfmiddel met veiligheid kan hanteer?
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by BRNO (Pierre) »

Jy kan jou dop tot 100% volmaak, en dan is daar manne wat nog meer ingooi. Alles moet maar net binne die perke van die hoeveelheid druk gehou word wat die kaliber hanteer.

PMP doppe is daarvoor bekend dat hulle dikker wande het, dus gaan hulle H2o kapsiteid minder wees. Gaan meet jou Nosler doppe se Ho volume, en kalibreer jou QL daarvolgens. Dit maak verseker n verskil.

Die vriend van my gebruik Winchester doppe, en hulle H2o kapasiteid is 74gr (gemiddeld van 15 doppe). Volgens QL is die doppe met die 59,7gr dan 100,2% vol.
User avatar
Natuur freak
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Thu Aug 25, 2011 8:29 pm

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by Natuur freak »

Goeiedag manne en mede jagters.
Ek sit nou sommer hier en lees deur so veel moontlik inligting as wat ek kan bekom want op die oomblik is ek regtig so deurmekaar soos 'n hoender in 'n mielieland.
Ek skiet nou nie met 'n Howa nie maar wel met 'n Musgrave D98 30-06.
Ek is tans besig om te spook om vir myook 'n lading uit te werk want teen R17.90 per patroon vir PMP sien ek nie meer kans nie.
Ek is ook maar net 'n beginner met al die tipe goed maar dit klink darm of hier paar manne is wat weet. So enige hulp sal regtig waardeur word want ek sien dit gaan nog 'n duur speletjie bly totdat ek my sweet spot van my geweer gekry het.
Ek het nou alreeds nosler Partition 150gr, Balistic Tip 150gr en gister Nosler Accubond 165 getry.
Ek kry 'n groeie groep met die Partition maar dis op 51 gr gelaai met S365. Ek weet nie wat die spoed is nie maar volgens ander slim manne kan dit dalk te stadig wees vir die tipe terrein waarin ek skiet. EK is hier in kimberley gelee en ons afstande wissel tussen 50-300 meter. Ek wil graag alles kan skiet aangesien dit my enigste geweer tot dusver is.
Ek het toe nou gister begin met die Accubond 165gr maar kon nie 'n lekker groepering skiet nie. Ek sal wel weer try met die twee beste groeperings net om seker te maak. Dit was op 53 en 53.5 gr. Ek sien hier is manne wat laai tot en met 56-59 gr met die 365. Ek dink nie dis iets wat ek wil probeer nie want op 54 en 55 gr het my doppe taamlik moeilik uit die kamer gekom.

Op die staduim oorweeg ek nou al om na die Hornady interbond en lock oor te slaan. MAar soos ek se hierdie raak 'n duur speletjie om so te probeer.l
Enige raad sal baie waardeur word. Ek gebruik PMP doppe emt CCI Bench rest primers.

Byvoorbaat baie dankie vir enige enige hulp.
Groete
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by Jacko »

Ek het agv laasjaar se group buy ook 'n eienaar van 'n paar Nosler Ballistic Tips in 150gr geword.

Hoor toe op die forum dat die manne se S355 is die ding vir die 150gr punte.

Gerhard het voorgestel ek begin op 53 grein laai en het laat weet dat hy 'n node op 54 grein gekry het.

Ek laai toe so vyf ladings en was heel gelukkig met hierdie 4-skoot groepering. Dit lyk of Pakslae weer 'n sweet spot op 53.5gr geslaan het. Die een skoot op regs was duidelik driver error. Die sneller trek nog baie swaar, maar ek gaan hom binnekort verstel. Dis baie maklik op 'n Howa.

Koeel: Nosler Ballistic Tip 150gr
Lading: 53.5gr S355
TPL: 85mm (so 0.65mm van die lande af)
Dop: Nosler
Primer: Winchester Large Rifle
Geweer: Howa 30-06 22-duim loop

Image
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by Gerhard »

Jacko wrote:Ek het agv laasjaar se group buy ook 'n eienaar van 'n paar Nosler Ballistic Tips in 150gr geword.

Hoor toe op die forum dat die manne se S355 is die ding vir die 150gr punte.

Gerhard het voorgestel ek begin op 53 grein laai en het laat weet dat hy 'n node op 54 grein gekry het.

Ek laai toe so vyf ladings en was heel gelukkig met hierdie 4-skoot groepering. Dit lyk of Pakslae weer 'n sweet spot op 53.5gr geslaan het. Die een skoot op regs was duidelik driver error. Die sneller trek nog baie swaar, maar ek gaan hom binnekort verstel. Dis baie maklik op 'n Howa.

Koeel: Nosler Ballistic Tip 150gr
Lading: 53.5gr S355
TPL: 85mm (so 0.65mm van die lande af)
Dop: Nosler
Primer: Winchester Large Rifle
Geweer: Howa 30-06 22-duim loop

Image
Dis mos nou n windgat groepeering daai.

Baie netjies geskiet. ;)
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by LUAN »

Mooi man lyk my hy hou van die 150greiners ook. Wat is jou spoed met daardie kombinasie?
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by Jacko »

.303 wrote:Mooi man lyk my hy hou van die 150greiners ook. Wat is jou spoed met daardie kombinasie?
Het (nog) nie 'n chrony nie.
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by Herman Venter »

Hoe dink julle sal 'n ligter koeel soos 'n 125gr of iets maak?
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Beste gewig koeel vir Howa 30-06

Post by Gerhard »

Jacko wrote:
.303 wrote:Mooi man lyk my hy hou van die 150greiners ook. Wat is jou spoed met daardie kombinasie?
Het (nog) nie 'n chrony nie.
Behoort by die 2900fps te draf...

54gr S355 gee my 3050 fps op 150gr Noslers in my Musgrave
Post Reply