Page 2 of 2
Re: 6.5x55.
Posted: Thu Feb 07, 2013 3:55 pm
by VdWalt
Dankie
Re: 6.5x55.
Posted: Thu Feb 07, 2013 5:11 pm
by Hercules Louw
Hier is 'n artikel wat ek in 2003 oor die Sweedse Mauser geskryf het en wat moontlik van hulp kan wees.
Re: 6.5x55.
Posted: Thu Feb 07, 2013 5:28 pm
by Pvdw
Hercules hier kom jy sommer nou met die hele sak patats na vore so op een slag.
Ek print dit gou en lees dit dan rustig met 'n koffietjie
Dankie
Re: 6.5x55.
Posted: Thu Feb 07, 2013 6:49 pm
by VdWalt

Ek krip al jare van daai notas af, voor die
CZ het ek n 96 gehad wat op daai ladings geloop het.