Page 2 of 3
Re: Dieet
Posted: Wed Feb 20, 2013 4:14 pm
by savage(P Coetzer)
SV Henk 15kg
Eugene 5kg
Savage 15kg
Re: Dieet
Posted: Wed Feb 20, 2013 4:25 pm
by NEGE3
31 kg.
Re: Dieet
Posted: Mon Feb 25, 2013 1:02 pm
by Gunstock Carving By Cindy
Ek het van die eerste Febuarie af ook besluit dis tyd om plan temaak, sover staan ek op 4.3 KG vir die maand.
Re: Dieet
Posted: Mon Feb 25, 2013 1:20 pm
by PWV
Kom manne, plaas foto's van TOE en NOU!

Re: Dieet
Posted: Mon Feb 25, 2013 1:29 pm
by SV MAD (Henk)
LOL, nee ek kan nie. Het net foto's waar ek in my onderbroek staan, en hier is vrouens en kinders op die forum...
Re: Dieet
Posted: Mon Feb 25, 2013 3:11 pm
by NEGE3
Gunstock Carving By Cindy wrote:Ek het van die eerste Febuarie af ook besluit dis tyd om plan temaak, sover staan ek op 4.3 KG vir die maand.
wat is jou doelwit ?
Re: Dieet
Posted: Mon Feb 25, 2013 3:14 pm
by JPS
Staan nou (op Saterdag) 11.5kg ligter van begin Januarie.
Re: Dieet
Posted: Mon Feb 25, 2013 3:16 pm
by NEGE3
95kg.JPG
126kg.jpg
Sal sien die foto is ook sommer ligter.
Groetnis.

Re: Dieet
Posted: Mon Feb 25, 2013 3:27 pm
by SV MAD (Henk)
Dis 'n groot verbetering nege3. Awesome!
Julle manne doen mooi, hou so aan!
Re: Dieet
Posted: Mon Feb 25, 2013 4:35 pm
by PWV
Ludwig wrote:SV Henk 15kg
Eugene 5kg
Savage 15kg
Ludwig 6kg*
*Dis nou sedert 10 Januarie 2013.
Hoe voel die skop van die gewere nou?

Re: Dieet
Posted: Mon Feb 25, 2013 4:38 pm
by NEGE3
Het hom maar gewoond geraak so met die gewig verloor saam. Jy verloor nie spiere nie, jy verloor vet.
Re: Dieet
Posted: Wed Feb 27, 2013 9:57 am
by Lourens Potgieter
NEGE3....ek sou verby Oom geloop het.....die onderste pic lyk meer soos die man wat ek by Grootdraai ontmoet het....baie goed gedoen!!!!!
Re: Dieet
Posted: Wed Feb 27, 2013 11:31 am
by Gerhard
SV Henk 15kg
Eugene 5kg
Savage 15kg
Ludwig 6kg*
Gerhard 8kg
Re: Dieet
Posted: Wed Feb 27, 2013 12:52 pm
by NEGE3
Deeg wrote:NEGE3....ek sou verby Oom geloop het.....die onderste pic lyk meer soos die man wat ek by Grootdraai ontmoet het....baie goed gedoen!!!!!
Dankie my vriend. Was beslis nie maklik nie. Sien jou op di volgende naweek komp. As Piet nie wil saamgaan nie ry jy saam met my.
Groetnis en sterkte.
Re: Dieet
Posted: Thu Feb 28, 2013 8:27 am
by SV MAD (Henk)
Raait manne, ek het nou weer begin met fase 2 van my program. Volgende 20 weke is crucial, gaan soveel moontlik lean body mass (spiere) bysit terwyl ek my body fat % dieselfde wil hou.
Gaan tricky wees, maar met regte dieet en regte oefeninge kan dit gedoen word...
Re: Dieet
Posted: Thu Feb 28, 2013 8:28 am
by Gerhard
SV MAD (Henk) wrote:Raait manne, ek het nou weer begin met fase 2 van my program. Volgende 20 weke is crucial, gaan soveel moontlik lean body mass (spiere) bysit terwyl ek my body fat % dieselfde wil hou.
Gaan tricky wees, maar met regte dieet en regte oefeninge kan dit gedoen word...
Go For It!!!
Re: Dieet
Posted: Thu Feb 28, 2013 9:13 am
by Johnnie De Wet
Gerhard wrote:SV Henk 15kg
Eugene 5kg
Savage 15kg
Ludwig 6kg*
Gerhard 8kg
Jy kan my hier opsit
+1.5kg
(dis nou in die verkeerde rigting)

Re: Dieet
Posted: Thu Mar 14, 2013 12:39 pm
by Eugene
Ludwig, ek het nog geen verdere gewig verloor nie, maar my klere sit tog losser en belt is al 'n gaatjie of 2 kleiner! Ek weeg en meet nie vreeslik nie, want ek wil aanhou oefen tot ek ingespit word en nie net om 'n tydelike doelwit te behaal nie!
Omdat ek "groter" en swaarder spiere het, maar nie noodwendig my "floating device" kleiner kry nie, het ek besluit om maar eers vir die volgende 3 weke net die "circut" en kardio te doen en dan weer te begin bou! Ek gebruik tans geen aanvullings nie, want al daai goed maak my naar so 30 min na ek dit gedrink het... Drink net Glutimine in die aande voor ek gaan slaap!
Ek was vir 'n week op 'n dieet, maar het moeg geraak vir cholates en cream dognuts en het toe dieet gelos... Nou raak ek nie meer lus vir daai goed nie...
Re: Dieet
Posted: Thu Mar 14, 2013 1:07 pm
by Gerhard
Ek gebruik vitamien aanvulling en Herbalife meal replacement shakes om protiene aanvulling te kry.
Ek bly maar weg van creatien
Re: Dieet
Posted: Thu Mar 14, 2013 3:34 pm
by SV MAD (Henk)
Glutamien, BCAA's. 100% Whey proteien, Crea-mass (creatien met stysel as vervoermiddel) en kreatien monohidraat
Dis die aanvullings wat ek gebruik.
Ludwig, ek wil nie brand's bash nie, maar daar is baie beter produkte as USN en kos dieselfde.
As jy wil kyk na 100% Whey, kyk na die hoeveelheid proteien in die serving. As dit minder as 80% is, los maar. USN is baie berug daarvoor dat hulle maar net 60% proteien in hulle 100% whey het, res is carbs en vet.
SSN en EVOX is baie goed, het nog nooit slegte goed van dit gehoor nie. Beide is oor die 80% proteien, met 2gr carbs en 1gr vet per 30gr serving. Gaan kyk maar na USN se goed.
Manne onthou net, jy kan oefen soos jy wil, as jou dieet nie "skoon" is nie, maw regte kosse nie", gaan daar niks gebeur nie...
Re: Dieet
Posted: Thu Mar 14, 2013 3:46 pm
by SV MAD (Henk)
SSN is plaaslike produk, en een van die produkte wat ek die beste rate.
EVOX het ongelooflik baie verbeter. Ek sou se dat hulle basically net so goed soos SSN is. Ja, muscletech is moer duur.
Exox het nou 'n whey synergy proteien uitgebring, ongelooflike kombinasie. Heel beste nog van Evox.
As ons eendag saam om die vuur sit, sal ek jou paar stories vertel oor USN.
Re: Dieet
Posted: Thu Mar 14, 2013 6:44 pm
by SV MAD (Henk)
Lol. Weef waarvaan jy praat. As jy iets wil weet, mail My, sal jou enige advies gee iir goed wat jy wil weet
Re: Dieet
Posted: Wed Mar 27, 2013 3:35 pm
by SV MAD (Henk)
Manne, dit gaan goed met die dieet.
Ek het 2kg opgetel met my nuwe "bulking dieet", maar die beste is dat ek 2% body fat al verloor het. Awesome! Al my kos (regte kosse natuurlik, niks McD's of KFC) word verteer. Eet 'n magdom, maar glo my, my liggaam vat elke greintjie voedingstof uit daai kos uit.
Net 1 vraag: is daar erens iemand wat naby JHB of Pta is wat hoenders vir my goedkoop kan verskaf? Ek gaan so deur 3kg hoenderborsies per week... (en eiers ook asb).
Re: Dieet
Posted: Wed Apr 03, 2013 9:25 am
by Eugene
Manne, ek sukkel om van die pens ontslae te raak! Ek oefen reg, maar ek sukkel met die eet gedeelte! Het iemand vir my 'n dieet waarmee ek die pens kan afskud? Ek sal nie in staat wees om vir drie dae lank net 'n slaaiblaar per dag te eet nie, maar ek het darem redelik wilskrag en kan uithou met suiker en sweets en chips!
Enige hulp sal waardeer word!
Re: Dieet
Posted: Wed Apr 03, 2013 10:01 am
by Gerhard
Eugene,
Dit vat n ruk voor die pens weg raak.
Myne het nou al goed gesmelt maar is nog n entjie om te gaan.
Die beste is om n bietjie geld te spandeer en n dieetkundige te gaan sien wat jou op die regte pad sal sit...
Dit is wat vir my gewerk het.