Jag pakkette beskikbaar 150 km suid van Bloemfontein 2013

User avatar
Jacques9
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Tue Jan 28, 2014 9:35 am

Re: Jag pakkette beskikbaar 150 km suid van Bloemfontein 201

Post by Jacques9 »

Dankie ons wag maar geduldig....
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Jag pakkette beskikbaar 150 km suid van Bloemfontein 201

Post by Francoisv »

Sub
Francois Vogel
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Jag pakkette beskikbaar 150 km suid van Bloemfontein 201

Post by jaracal »

Ongelukkig is daar geen pakkette beskikbaar vir 2014 nie.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
mier
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Wed May 21, 2014 9:48 pm

Re: Jag pakkette beskikbaar 150 km suid van Bloemfontein 201

Post by mier »

naand heinrich
ons het nou al baie gepraat en gedreig en selfs by huntex ontmoet so nou kom ons jag
ons eil graag weet of daar nog biltong pakette beskikbaar is
ons skiet jaarliks as gesin ek my vrou en my een dogter skiet dig jongste sal moontlik die jaar probeer skiet
ons sal graag 'n biltong paket bespreek en moontlik enige datums van die 24ste junie tot 4de julie vir 4 tot 5 dae vir 4 mense
epos my asb met fooie en depositos betaalbaar
ilse en mornay long longilse73@gmail.com dankie mornay long
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Jag pakkette beskikbaar 150 km suid van Bloemfontein 201

Post by Carl »

jaracal wrote:Ongelukkig is daar geen pakkette beskikbaar vir 2014 nie.
Groete
Heinrich
Mier
? ???
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply