hoeveel mis

Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: hoeveel mis

Post by Wayne »

This is not a topic to brag about, my worst fortunately happened on my own place. Eventually called 1 in and missed, 120m, packed up an moved about 500m, called again and to my surprise, it came in again, but closer this time, 50m, yes yes you guessed right, I missed again, now that skeleton is out the closet.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: hoeveel mis

Post by Piet Breedt »

Ek skiet nou en dan raak.
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: hoeveel mis

Post by KSV »

Ag wat sal soos Oom Piet sê.

Kan vir James ook aanhaal. Stop jakkie 3 keer en skiet hom 3 keer lap mis.

Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: hoeveel mis

Post by KSV »

Kan darem bietjie goeie terugvoering gee. Daai jakkie is nie meer nie. Hom so 3weke terug 'n geleentheid aangebied en hy het aanvaar! 8)

Bj 28 en lang stilte.

Maak mooi !
Hein
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: hoeveel mis

Post by mariusr »

Basie as jy drie keer gemis het op die selfde jakkie dan verdien sy om te lewe laat haar gaan bro! Sy verdien dit!!
Pieter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 479
Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am

Re: hoeveel mis

Post by Pieter »

Ja-nee dis 'n teer punt hierdie een, laasjaar so by Augustus rond gaan jag ek by 'n man, eerste moet ons probeer om rooikat in die klipkoppe te kry, met die rondry tel ek so op 600+ oë op, bekyk dit deur teleskoop, jak se kind, maar ons is reg bokant die wind, onttrek en beweeg 'n paar km om onder kant die wind te kom, begin roep, niks, staan plek 2,3 niks. Beweeg na volgende plek, jakkie draf voor die bakkie so 50m oor die pad, kiss of death, staan, die sneller weier om af te druk, haal weer oor, stop jakkie, vir die tweede keer weier die sneller om af te druk, maak lig dood, wag so 10min. Bekyk die geweer, druk met skroewe draaier sommer hier op die veiligheids knippie, nie dat ek weet wat ek doen nie, tjoeps daar spring iets los, en geweer is reg, ry 'n ent om onderkant die wind te kom, tel jakkie op, maar nou wil hy nie stil staan nie, of hy gaan staan tussen bosse en loer net, einde ten laaste kry ek hom so halflyf, agter die bos uit, so 60m, die skoot klap, jakkie draf weg, ek het nie eers die stof kon sien opslaan nie, al wat ek gehoor het van voor uit die bakkie was .ok. Dit spook nou nog by my, dit was ook die enigste jakkals wat ons die nag gekry het.
User avatar
ruger
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am

Re: hoeveel mis

Post by ruger »

Dirkie wrote:Ek skiet nie mis nie! 8)
Oppas,almal skiet een of ander tyd mis!!!
:laugh:
User avatar
roux cf
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm

Re: hoeveel mis

Post by roux cf »

10% van skote op jakkalse en katte is mis aan my kant.
Dit wissel van 10m tot 300+.

Dis maar 1 van daai dinge, man moet maar net konsentreer en probeer om nie te mis nie.
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: hoeveel mis

Post by Dawid »

Ek skiet nie mis nie maar dit het al heelwat gebeur dat dit bitter naby aan raak was.

Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: hoeveel mis

Post by pieter h »

Al rede om nie daar oor te praat nie is omdat dit helse depressie veroorsaak. Al die moeite en Dan mis.Groete Pieter.vergeet liewer en beweeg aan.
Post Reply