Trailcam by teelgate

User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Trailcam by teelgate

Post by Chris101 »

Niel

Watter trail camera gebruik jy.

Chris101
Knou die gediertes AF.
Niel Viljoen
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Wed May 05, 2010 9:21 pm

Re: Trailcam by teelgate

Post by Niel Viljoen »

Chris

Op hierdie stadium kry ek die beste resultate van die Ranger modelle. Bel vir Alan Truter hy sal jou kan help indien jy belangstel.

Groete
Niel
222SAKO
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Sun Mar 27, 2011 9:47 pm

Re: Trailcam by teelgate

Post by 222SAKO »

Image
Die span het hul nie veel aan my kamera gesteur nie....!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Trailcam by teelgate

Post by Francois Marais »

Sako

Mooi spannetjie wat jy daar bymekaar het......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
222SAKO
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Sun Mar 27, 2011 9:47 pm

Re: Trailcam by teelgate

Post by 222SAKO »

Hulle was gewees....en nog twee sussie op een aand. ;D
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Trailcam by teelgate

Post by Chris101 »

SAKO
Watse kamera gebruik jy

Chris101
Knou die gediertes AF.
222SAKO
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Sun Mar 27, 2011 9:47 pm

Re: Trailcam by teelgate

Post by 222SAKO »

Hallo Chris101,

Ek gebruik die Moultrie kamera.Dit kan in die dag video en/of foto's neem en in die nag net foto's met 'n flash.Daar is nuwer modelle wat met met infrarooi werk en in die nag video neem wat eintlik baie nice werk!

Ek het my kamera gekoop toe ek so jaar of wat gelede skielik baie meer spore in die veld gekry het as gewoonlik.Ek het 'n hasie uitgesit vir lokaas en siedaar.n Hele trop van die hondjies!Oor 'n tydperk het ek boek gehou van watter tye hulle in die nag aan karkasse (skaap/lam natuurlik!) kom vreet.Dit het gewissel van 5:00 die middag tot 9:30 in die oggend ,maar was mees aktief (of eerder die meeste foto's geneem) van 12:30 die nag tot so 6:00 die oggend .

Groete

222SAKO
Post Reply