Page 2 of 2
Re: Dop Volume
Posted: Thu Dec 20, 2012 6:50 pm
by Piet Pille
op die laaste paar skietkomp op Tsumeb het die jong manne juis die ouer manne se g@tte geskop!
Het daai mannetjie van jou ook deelgeneem? Jy moet hom sommer vroeg al die kans gee
Re: Dop Volume
Posted: Thu Dec 20, 2012 9:07 pm
by Trevor
Pieter Vorster wrote:
op die laaste paar skietkomp op Tsumeb het die jong manne juis die ouer manne se g@tte geskop!
Het daai mannetjie van jou ook deelgeneem? Jy moet hom sommer vroeg al die kans gee
Ja dit kos geld maar ek laat hom elke keer saam skiet as daar iets is by die baan, hy sukkel nog bietjie met die groep skiet maar gee hom iets om raak te skiet dan verbaas hy baie manne. Hy sien gewoonlik die meeste uit as die dag se groep skiet eindig met die gonge, dan floreer hy!
Dink in die nuwe jaar met die Fun days wat bietjie anders gaan werk (ons gaan posters op sit en jy gaan basies jag vir die 5 diere) gaan hy goed doen, maar ja ek laat hom in elke event skiet al is dit net vir die blootstelling.
Re: Dop Volume
Posted: Thu Dec 20, 2012 9:09 pm
by Trevor
Piet-Skiet wrote:
Ek dink ons maak dinge te gekompliseerd. As kind gan dit net oor raak skiet.
Ek het dit gister vir my oudste seun in die bakkie ges?, ons maak skiet nou heeltemal te gekompliseerd en te tegnies!