Taf
Volgens my kennnis
Jag hulle al die laaste 10 of wat jaar daar
Jaracal homself het ook aan die begin daar gejag
Daar is ook glo heelwat proewe gemaak van wat die jakkie eet.
Hulle jag ook net een keer per jaar.
Klink my die vondse is n probleem nie dat ek dit wil glo nie.
Hulle doen egter iets??????
JAG n paar plekke teen die baan hoor nie baie jakkies daar nie .
Die plek het net n paar waters wat instand gehou word.
5 of so klink dit vir my.
die meeste gatdamme bahoort droog te wees.
so ek reken so maksimum 10 stelle van 3=30dus
Dan dehoort daar seker nog n klompie losse te wees nie dat ek dit wil glo.
Daar is egter laasjaar April mei 65 geskiet maar dis nou heelwat later
hulle behoort klaar uitgewyk het vir waters behalwe as hulle waters sou deel.
die teryn is maklik jy kan egter nie nader skuif.
Ek kan egter nie goedkoper werk as wat ek tans doen nie.
huis tot huis R 4.00 per km R750.00 n jakkkals R800.00 rooikat
Kan mos nie goedkoper jag as my bestaande kleinte nie.
Dan is daar nog die risiko die jy nie gaan teruggaan huistoe nie.
DANGERPAY ek het lank daarvoor gewerk dis nie verniet.
Hoop dit kon help.
praat weer
101
kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Knou die gediertes AF.
-
tafjak
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Chris101
Dankie vir die inligting. Hoop dit help vir die manne wat daar gaan jag.
Mooiloop
Net wat ek aan gedink het. Die waters sal hulle definitief deel as daar genoeg kos is. Die naderskuif is die eintlike struikelblok sou ek reken en dan het jy net 5dae om plek te verken. So staanplekke sal taamlik op die gut feel moet wees.Chris101 wrote: ......Die plek het net n paar waters wat instand gehou word....5 of so klink dit vir my...........die meeste gatdamme bahoort droog te wees........... behalwe as hulle waters sou deel..................jy kan egter nie nader skuif...........
Dankie vir die inligting. Hoop dit help vir die manne wat daar gaan jag.
Mooiloop
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Taffie
As hulle waters sou deel praat ons van tot 28 stelle oor die hele gebied
dus so 84 jakkies as egter net 30% teganklik is praat ons van 25 -vir 5 bakkies -5 nagte so dalk
n stel per nag per bakkie.
Jakkies kan ook net sover ingeroep word.
Hoe sal jy reken wat is die maksimum afstand waarop hy reageer???
101
As hulle waters sou deel praat ons van tot 28 stelle oor die hele gebied
dus so 84 jakkies as egter net 30% teganklik is praat ons van 25 -vir 5 bakkies -5 nagte so dalk
n stel per nag per bakkie.
Jakkies kan ook net sover ingeroep word.
Hoe sal jy reken wat is die maksimum afstand waarop hy reageer???
101
Knou die gediertes AF.
-
tafjak
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Chris101
As die jakkalse water deel is die afstand waarop hulle reageer nogsteeds normaal, maar nie so aggresief nie. Dit sopas in Namibi? gesien. Ek reken met geduld sal so 1.5km goed werk.
Mooiloop
As die jakkalse water deel is die afstand waarop hulle reageer nogsteeds normaal, maar nie so aggresief nie. Dit sopas in Namibi? gesien. Ek reken met geduld sal so 1.5km goed werk.
Mooiloop
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Taffie
Ons beplan nog ons jag. Die ou jagter het reeds klaar Woendagaand 10 en Donderdag aand 9 geskiet.
101
Ons beplan nog ons jag. Die ou jagter het reeds klaar Woendagaand 10 en Donderdag aand 9 geskiet.
101
Knou die gediertes AF.
-
tafjak
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Chris101
Ja, horses for courses bly maar koning. Nou wat sou die ou ander jagters soek as hy reeds iemand het wat die werk en terrein verstaan. Pappa maar daar is jakkals as dit so gaan in die middel van die winter.
Mooiloop
Ps. Lyk ook maar na gere?lde ding en die kwotasies sou dit net op papier reg laat lyk as jy my sou vra.

Ambessa
Re: kwotasie vir probleemdier beheer op Alkantpan
Hallo Tafjak
Ambessa
...nou verstaan ek ook nie waarom die beskikbare en bestaande kennis en vaardighede verander moet word? Die koppie is maar bietjie vlak vanaand, dalk was ek vandag te lank op die pad?tafjak wrote:...wat sou die ou ander jagters soek as hy reeds iemand het wat die werk en terrein verstaan... ...sou dit net op papier reg laat lyk as jy my sou vra.
Ambessa