Versiering van herlaai kamer

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Versiering van herlaai kamer

Post by Jakkalsgat »

BRNO .06 (Pierre) wrote:
Dit is nogals waar. Waar is Martin die mes maker? Hy kan vir jou mooi spel!

Die geheim manne, laat ek julle nou vertel, is om meer gesiggies te gebruik wanneer jy iemand se been trek. Geno, ek sien jy het een gesiggie gebruik. Volgende keer moet jy n ry insit asb! (ek weet nou nie watter gesiggie om in te sit nie)
Mesmaker is een ding en daarom is dit een woord anders sou dit twee voorwerpe beteken het naamlik Mes en Maker :angel:
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Versiering van herlaai kamer

Post by Beretta »

Moet hom net nie die draad een gee nie  :o :o ;D >:( :( 8)
Beretta
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Versiering van herlaai kamer

Post by BRNO (Pierre) »

me sm ak er :laugh:
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Versiering van herlaai kamer

Post by Marc »

Ooh eh eh , julle manne is alweer op julle stukke vandag  ;D 8) ;D ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Versiering van herlaai kamer

Post by Jakkalsgat »

BRNO .06 (Pierre) wrote: me sm ak er :laugh:

Sou jy hom in lettergrepe opbreek sal hy so lyk

mes ma ker :laugh:


Sorry,sorry, sorry nou is ek klaar, belowe :angel: :angel: :angel:

At, ek se weer daai goedjies gaan mooi lyk in daai herlaaikamer van jou en sal ek sodra ek uitgevind het waar dit is daai kas bier bring wanneer ek in jou rigting ry en kan ons die herlaaikamer se dak van binne af natmaak.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Versiering van herlaai kamer

Post by BRNO (Pierre) »

Jy het my verloor. Wat is n lettergreep? Ek sal maar weer terugkom na 16H00, dan het ek n bier in. ???
Veiligheid eerste manne!
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Versiering van herlaai kamer

Post by Vlakvark »

;D ;D ;D OK ek sien nou die goedtjies. ek het dit nie raak gesien nie. Ek het ook nie die Goedjies onderstreep oor At dit verkeerd gespel het nie. Ek het dit net onderstreep om dit uit te laat staan. Dit was nie vir my goedjies nie maar kunswerkies wat ek graag bo my herlaai tafel sal wil hang. Maar nie teen die prys wat ek hier vir dit sal moet betaal nie

Geno sory as ek ook op jou gespring het. Ek sien nou waar kom jy vandaan met die onderstreepery, onderstreepery seker verkeerd gespel ek gaan hom nie nou spel check nie. Klink so Brakpans vir my

Geno 8) 8) 8)
Image
Image
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Versiering van herlaai kamer

Post by Chris Swart »

Jakkalsgat wrote: [Sou jy hom in lettergrepe opbreek sal hy so lyk

mes ma ker :laugh:


Sorry,sorry, sorry nou is ek klaar, belowe :angel: :angel: :angel:
Onsalmaarsien...
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Versiering van herlaai kamer

Post by Vlakvark »

Image
Image
At308
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm

Re: Versiering van herlaai kamer

Post by At308 »

At, ek se weer daai goedjies gaan mooi lyk in daai herlaaikamer van jou en sal ek sodra ek uitgevind het waar dit is daai kas bier bring wanneer ek in jou rigting ry en kan ons die herlaaikamer se dak van binne af natmaak.
Jaco: Ek kan nie wag nie, beloftes maak skuld!

Ek moet bieg manne, ek gaan daai Wspel aflaai en gebruik. (en moontlik 'n HAT aanskaf!)  Ek tik hanteer omtrent 200 eposse per dag, 99.9%  in engels.  Glo dit of nie, maar ek sukkel my bas af met die afrikaanse spelling.  ;D ;D

Tot Later
Brno 22LR
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Versiering van herlaai kamer

Post by Jakkalsgat »

At

Weet wat interresant is en het ons as Afrikaanssprekende mense 'n voorsprong in die dat ons 'n woord kan klank wat jy nie in engels of ander taal wat ek van weet kan doen nie. Deur net 'n woord vir jouself te klank kan jy die meeste van jou spelfoute voorkom.

Skuus dat ons jou topic ge "hijack" het.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Post Reply