My meisie is ook nou 'n jagter!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: My meisie is ook nou 'n jagter!
Baie netjeies en geluk
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: My meisie is ook nou 'n jagter!
Geno,
Geluk en sterkte, soos Spanner en Chris se, jou budget ga nou moet sterk wees
.
Ek het ook die jaar die fout gemaak om my dogter en vrou in te laat in die jag, en o weeeeee!!!
Maar ek stem saam, dit is baie lekker om as gesin te gaan jag, altyd mos net ons manne, no woman allowed! Maar dit was regtag n voorreg om by te wees met elk van hulle se eerste bok. Dolla (15 jaar oud ) het haar lewertjie geeet, maar mamma het soos n vark wat gesny word vasgeskop!
Ek dink ook n man moet dalk so 1 trip n seisoen maar die vrouens saamneem, maar hulle sal maar in die begroting moet bly, anders gaan ons aan die kortste end trek!!
Groetnis

Last edited by ROBBIE1 on Wed Nov 21, 2012 5:29 pm, edited 1 time in total.
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: My meisie is ook nou 'n jagter!
Geens.
Weer baie geluk, aan die Dawies dankie vir die lekker kuier.
Jaco
Jy kan maar n vleisie tan, dit het al te lekker gesmaak.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: My meisie is ook nou 'n jagter!
Gedoons, daar short 'n ring om daai vinger (linkerhand ringvinger - voor ek 'n foto kry
)
Hehehehe, nee mooi man, baie geluk aan jou en Lila

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"