Page 2 of 2
Re: Lion rugmount.
Posted: Mon Nov 19, 2012 9:20 pm
by Legends Africa Taxidermy
As skies tog, dis my Topic en nie een vir julle om julle onderonsisie te he nie LMGA
Se eerder iets oor ons Lion rugmount..
Re: Lion rugmount.
Posted: Mon Nov 19, 2012 9:47 pm
by Jakkalsgat
Sorry

Re: Lion rugmount.
Posted: Tue Nov 20, 2012 9:14 pm
by theedge
regtig netjies
Re: Lion rugmount.
Posted: Tue Nov 20, 2012 10:02 pm
by WingsandThings
Marius
van een taksidermis aan 'n ander moet ek vir jou se dat ek dink daardie rugmount is baie mooi gedoen. DIe fyner detail vanhoe die mond afgefinish is en die oe is regtig baie netjies gedoen. Julle kan voorwaar trots wees op julle werk:)
Re: Lion rugmount.
Posted: Wed Nov 21, 2012 7:05 am
by Legends Africa Taxidermy
WingsandThings wrote:
Marius
van een taksidermis aan 'n ander moet ek vir jou se dat ek dink daardie rugmount is baie mooi gedoen. DIe fyner detail vanhoe die mond afgefinish is en die oe is regtig baie netjies gedoen. Julle kan voorwaar trots wees op julle werk:)
More Surina,
Ag baie dankie, en ons wardeur dit regtig baie...
Sal maar sien daars nog 2/3 wat ons nog moet maak, en 10 plat velle ..
Waarmee is jy nou besig, hoop iets moois...