Page 2 of 2
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Posted: Fri Nov 16, 2012 8:36 am
by henried
Carl, op die Flyloops site sien ek 'n man wat 2 mooi grootbekke gevang het, as ek reg lees was hulle sommer ook in die vlak water...
Ek het ook al gehoor van iemand wat hulle op 'n "drop off" vang...
Het jy al sukses gehad met GB geelvis op Sterkfontein?
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Posted: Fri Nov 16, 2012 8:43 am
by Gerhard
Carl,
Ek sal eendag n trip saam met jou moet maak Sterkies toe...
Hoekom gebruik julle nie float tubes om die geelvis te jag nie?
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Posted: Fri Nov 16, 2012 9:16 am
by Carl
Henrie, ek het al per ongeluk GBe daar gevang. Kyk na my profile pic;-) Dis nie maklik om blind te gaan hengel vir hulle terwyl 100e kleinbekke rond swem. Wat ek wel sal s? is as die KB ni eet is dit 'n opsie of as jy baie tyd het. Soms is jy gelukkig en spot jy 'n groot bus in die water, dan gooi jy groot vlieg vir hom. Dieselfde beginsel geld op die Vaal in die winter, jy vang of KB of GB.
Gerhard, beslis dis baie spesiaal. Daar is manne met float tubes, maar onthou as daai wind loop is dit moeilik om voor te bly. Daar is 96km oewer 9600ha water tot 80m diep. Ek dink mens kan in sekere beskutte plekke lekker so hengel, die Quarry is reg daarvoor. Plek op die boot is ook beperk. Ons gebruik trolling motor op plekke om dele te hengel wat jy nie te voet kan hengel nie.
Hier is 'n selfoon video van een van die grootste storms nog op die dam. Kranse is so 5-6m hoog.
http://www.youtube.com/watch?v=2HPtjZgax60
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Posted: Fri Nov 16, 2012 9:42 am
by Frikkiedbr
Sjoe dit is wild daar geen wonder Peet s? ook daar is niks wat hou as daai storms op kom nie.
Mense se tente maak dit net nie daar nie.
Ja nee kyk dit kan nie lekker wees as mens 'n float daar gebruik nie.
Dankie vir die deel Carl!!
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Posted: Fri Nov 16, 2012 2:30 pm
by henried
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Posted: Fri Nov 16, 2012 2:34 pm
by Carl
Dis Dave se fotos daai!
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Posted: Fri Nov 16, 2012 2:40 pm
by henried
Ja....Jaco het dit gelaai.
[img width=351 height=480]
http://www.southcoastfishing.co.za/2012 ... CN2069.JPG[/img]
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Posted: Fri Nov 16, 2012 5:49 pm
by Marc