SPRINGBOK JAGKOMPETISIE
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: SPRINGBOK JAGKOMPETISIE
tokkels briljante idee jou planne en scoring klink kwaai
dimitri dis nie om pret te he ten koste vd diere nie meeste karoo boere laat oes elke jaar getalle springbokke in elkgeval omdat hulle te veel raak so hoekom nie sommer kompetisie hou terwyl jy oes nie dit maak die getalle minder en dan het die manne sommer bitji samesyn na die tyd en meer mense leer ken mekaar absoluut niks fout met so kompetisie nie almal moet net seker maak daar bly nie gekweste diere agter nie dan is alles gewax
sterkte tokkels met jou projek

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: SPRINGBOK JAGKOMPETISIE
PITSMIT wrote:
dimitri dis nie om pret te he ten koste vd diere nie meeste karoo boere laat oes elke jaar getalle springbokke in elkgeval omdat hulle te veel raak so hoekom nie sommer kompetisie hou terwyl jy oes nie dit maak die getalle minder en dan het die manne sommer bitji samesyn na die tyd en meer mense leer ken mekaar absoluut niks fout met so kompetisie nie almal moet net seker maak daar bly nie gekweste diere agter nie dan is alles gewax
PITSMIT,
I'm the only person here so far that is against this type of competition. I must say that I am a bit surprised. On the other hand, a lot of good people have no problem with the concept and participate in such competitions. But I maintain my view.
Have fun. I agree.
Cull your herds. I agree.
Get together with other outdoorsmen. I agree.
Father and son weekend. I agree.
Raise funds for worthy causes. I agree.
Have a competition of some sorts. I agree.
Kill animals for points and prizes as part of the competition. Strongly disagree. I am not so naive as to think that lighthearted, friendly competition does not exist between friends in the field. But a formal competition with teams competing for prizes is a whole different matter. It goes against the spirit of what I consider hunting or fun. I think it is bad for the image of hunting in a world where hunting is under siege. There are also a number of associations and other bodies within the hunting industry that are against animals being killed as part of a competition. These include the SA Wingshooters Association, Rowland Ward and SAH&GCA (to a greater extent). I've never asked them why they are opposed to killing competitions but they must have a good reason.
[Inserted after I wrote the story below: Sometimes I get a bit carried away on hunting matters. It's not that I have nothing to do with my time]
Jan, his two sons and brother Gert have won XXX hunting competition for the last 2 years. They pride themselves on discipline. Only Head/Neck shots within 200m and only lung shots beyond 200m. Last year it was close. Oom Byljies and his team were only two points behind them on the final standings. This year there is a cash prize of R3,000 or 5 springbuck carcasses. In today's economic environment that is a lot of money/meat. Gert has told his troops that this year they had better defend their title. They decide that on the first morning of the competition they will only take shots at animals within 200m - that means head/neck shots which means more points. They pass up six shots at animals standing at between 230m and 300m and by lunch time they only have two springbuck in the bag. Both headshots. They have to get 6 more springbuck by the close at 4.30pm! They are back in the veld by 1pm. That is when KleinJan wounded his buck that was angling slightly away. A gut shot means points deducted. Jan was not happy with his son. He could feel the title starting to slip away and Oom Byljies' smile getting bigger. With the wounded buck now dispatched they still had 5 buck to get. Jan told his younger son Wimpie that he had better shoot straight as they need the points. Wimpie, only 16 years old, was feeling the pressure. He had never been in this situation before in the veld. Wimpie managed a great shot behind the shoulder at 220m and radioed his dad.
"Was dit n' kopskoot?"
"Nee pa, hy het bietjie ver gestaan"
"F@#!" This competition was not going according to plan.
Gert got in a great neckshot at 180m and a fantastic long-range shot behind the shoulder at 340m.
"Agter die blad Gert??
"Ja Jan. Kalmeer man. Die bok het blerrie ver gestaan"
Two more buck to get, one each for Kleinjan and Wimpie. They needed two headshots to give them a score of 80 - 5 points less than their winning total last year!
"Gert gaan sit jy met Kleinjan, ek sal met Wimpie sit"
Both the boys looked nervous.
"Hoekom sweet jy so Wimpie? Ontspan, jy moet reg wees vir die skoot"
There were only 40 minutes to the close when they heard Gert on the radio.
"Kleinjan het sy bok. Kopskoot!"
Jan nearly wet himself. "Pragtig seun!"
Wimpie wiped his forehead. He was so scared of letting his father and the team down.
With 15 minutes to go, Jan was not doing well. "Daar is nie fo#$@n bokke op die plaas nie." No buck meant no points. Maybe he should ask the farmer to drive them around the farm before they leave. Who would know if they hunted for an extra 20 mins - they could still get to the meeting place on time. Maybe the farmer had an extra carcass hanging in the coolroom?
"Daar's een pa!" whispered Wimpie as he pointed to a springbok in the distance. 284m on Wimpie's rangefinder.
"OK seun. Kopskoot"
"Ek skuus pa?"
"F&%$n kopskoot!!"
"Maar pa, dis ver"
His son was right but this was their last opportunity. If they did not shoot they had NO chance of winning. He wouldn't normally do this, least of all to his son but he knew that it was worth the risk. If his son pulled off the shot then they had a good chance of taking the title"
"Wimpie, vat jou tyd maar skiet die don#$@e bok in sy kop"
"Ja pa"
Sorry for the long story (actually enjoyed writing it) but this is not what hunting is about. It won't happen to everyone. Not even to a handful of people. But similar things can and do happen. Personally I think it can bring an ugliness and unnecessary amount of risk taking to the whole thing. The result, (besides the negative image that competing by killing portrays) is buck with their jawbones shot off.
My opinion.
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: SPRINGBOK JAGKOMPETISIE
ai , demitri . die reels is, agter die blad ,is volpunte en nie kop skote nie , juis om bekaf skote te keer . daar is juis reels by so kompetisie , om onnodige kwes uit te skakel . gaan asb. na so kompetisie toe en lig dan jou mening oor hoe oneties dit is . ek kry al vir 14 jaar jagters . die ou wat n geweer leen , een keer n jaar sy eie geweer uit die kluis haal [ wat kom springbok skiet en nie die verskil tussen n ram of ooi ken nie , hy gee jag en jagters n slegte naam . vra maar vir van die manne op die forum in watse gees die steytlerville en murraysburg kompetisies gedoen
rowland ward,sci het ook n ranglys van trofees, dws kompetisie . ek is eerste en jy is tweede . selfs sajwv erken jagters wat n uitsonderlike trofee geskiet het . daar is hoeveel publikasies wat pryse aanbied vir die beste foto van jou en n trofee.
ek verstaan dis jou mening , wed jou dit sou verander indien jy so kompetisie bywoon .
rowland ward,sci het ook n ranglys van trofees, dws kompetisie . ek is eerste en jy is tweede . selfs sajwv erken jagters wat n uitsonderlike trofee geskiet het . daar is hoeveel publikasies wat pryse aanbied vir die beste foto van jou en n trofee.
ek verstaan dis jou mening , wed jou dit sou verander indien jy so kompetisie bywoon .
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: SPRINGBOK JAGKOMPETISIE
Hi Tokjak
Dankie vir jou reply op my post.
Ek moet erken, toe ek so 20 jaar oud was het ek n' voeljag kompetiesie bygewoon - heeltemaal iets anders as wat jy voorstel - maar wel n' kompetiesie. Ons het verskriklik baie voels geskiet en alhoewel ek nooit aan die meriete van die saak voor die tyd gedink het het ek begin so bietjie ongemaklik voel terwyl ons nou so baie geskiet en doodgemaak het. Maar ek wou wen so ek het die manne gedruk en ons het aangehou. As jy my toe gevra het hoe voel ek oor die "jag" sou ek gese het dit was lekker. Soos ek ouer geword het het my mening baie verander en ek voel al vir n' lang ruk skaam oor wat ek daar gedoen het. Dit was nie jag nie. Al wat goed daaruit gekom het is dat ons heelwat geld ingesaamel het vir die kerk op Dwaalboom en selfs meer belangrik, ek het een van my beste vriende, Marius, daar ontmoet.
Ek se weer wat jy voorstel is iets heel anders as wat ek bygewoon het maar dit was my ondervinding met n' jag kompetiesie. Ek dink dat ek baie gegroei in baie opsigte sedert daardie kompetiesie en vandag sien ek dinge anders.
Ek sal graag die reels wil sien - net vir interesantheid - as jy wel n' stel het ek nie omgee as ek daarna kyk. My e-mail is dimitrip@psaros.co.za
Ek sal maar enige kommentaar oor die reels vir jou PM. My doel is nie om jou thread te hijack nie. Ek wou net my opienie gee en (sal nie lieg nie) gehoop dat ek n' paar mense kon beinvloed om bietjie meer oor die storie te dink.
Groete

- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: SPRINGBOK JAGKOMPETISIE
Dimitri
Eerstens wil ek jou welkom heet op die forum(ek het nog nie, al het jy 80+ posts gemaak).
Ek verstaan jou etiese jag gevoel en voel die meeste van manne op hierdie thread presies soos jy en moet ek jou komplimenteer daarvoor. Jou aangehaalde storie is egter nie die soort kompetiese wat gereel wil word nie en kan een storie wat iewers opgediep is nie die "alpha en omega" wees van die res van jagters se gevoel nie. As een dominee(predikant) 'n affair het, dit nou algemeen aanvaar kan word dat predikante die gemeente se vrouens verlei nie en dat byeenkomste nou gestaak moet word waar die versoeking mag voorkom nie.
Iewers sal daar iets wees waaraan die pryse gekoppel moet word, langste horings en gewigte byvoorbeeld. Of, nog beter, afpoot bokke sal goeie pryse behaal, net jammer dat nie orals afpoot-bokke rondloop nie. Ons is besig om "jag" nou die skuld te gee vir kopskote en kwesskote waar dit aan die persoon wat die kompetiese meemaak en sulke skote afbring se voete gele^ moet word. Daar is mos die opsie om span te diskwalifiseer en miskien die kompetiese te verban in die toekoms.
Dit sal ook onwys wees om nou die Drienasie rugbywedstryde/kompetise as "get together" byeenkoms te verander omdat die voorye se koppe mag bloei. Daar is mos 'n skeidsregter.
Dimitri, is jy 'n jagter? Ek bewonder jou benadering hiervan en sal graag wil he^ dat jy op die thread self post, dit sal my of jou mekaar laat beter verstaan.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: SPRINGBOK JAGKOMPETISIE
tokjak
Daar het jy dit nou , klaar gereel en klaar spanne, ek het ook so n oos kaap spannetjie , BEYERS kom in, moet nie die kans deur jou vingers laat glip nie, jy kan groot geld vir jou tak maak.
Dimitri
Weet nie regtig hoe om jou te antwoord nie, jy is duidelik n persoon wat nog nooit n wonderlike etiese jag gehad het nie , of jy is n greenie wat nie weet wat etiese jag is nie of jy het duisende boeke gelees maar geen praktiese etiese jag gedoen nie , miskien is daar ouens hier op die forum wat jou kan help om die natuur in al sy glorie te ondervind , hoop regtig jy jag eendag saam met iemand wat die hele jag ervaring aan jou kan deurgee.
Ek sal ook wil weet of jy al enigsins gejag het en wil graag verstaan hoekom die jag vir jou onaangenaam was.
Groetnis
Johnny

30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: SPRINGBOK JAGKOMPETISIE
Nee manne Dimitri is 'n jagter wat al 'n paar goeie bydraes gemaak het. Ek dink net soos hy s? in sy "post" dit is maar sy opinie.
Onthou die "post" is begin waar gevra is die manne moet insette lewer oor bg. kompetisie.
As ons nie sy opinie steun nie, moet ons ten minste sy reg om 'n ander opinie te h? eerbiedig. Ons het mos die reg om anders te dink. Moet nie 'n man se opinie probeer verander nie, aanvaar dit net, soos hy ook moet aanvaar mense dink anders.
Ek het baie geleer met die manier waarop Ludwig dit hanteer.
Onthou die "post" is begin waar gevra is die manne moet insette lewer oor bg. kompetisie.
As ons nie sy opinie steun nie, moet ons ten minste sy reg om 'n ander opinie te h? eerbiedig. Ons het mos die reg om anders te dink. Moet nie 'n man se opinie probeer verander nie, aanvaar dit net, soos hy ook moet aanvaar mense dink anders.
Ek het baie geleer met die manier waarop Ludwig dit hanteer.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: SPRINGBOK JAGKOMPETISIE
Spekeries
Ja, gelukkig was ou Dimitri nie aanvallend gewees nie en sal ek lekker probeer om miskien sy mening te verander sonder om ook aanvallend te wees. Ek dink tog dat daar iewers 'n gaping is om die ou anders te oorreed, wetie.
Mooiloop
Ja, gelukkig was ou Dimitri nie aanvallend gewees nie en sal ek lekker probeer om miskien sy mening te verander sonder om ook aanvallend te wees. Ek dink tog dat daar iewers 'n gaping is om die ou anders te oorreed, wetie.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: SPRINGBOK JAGKOMPETISIE
Dimitri,
Ek respekteer jou opinie en kan sien jy wil agter die kap van die byl kom.
Ek dink net jy maak dalkies te groot ding van die woord "kompetisie" hier, dis nie so dramaties soos jy dit uitbeeld nie
Hoe sou jy vergelyk tussen die naweek waar 50/60 jagters elk 2 Springbokke selektief skiet vir die hele trip en daar 'n "incentive" is vir 'n plankdwars skoot "agter die blad" - nie kopskote nie.
Vs. 'n Corporate voorsit jag wat BAIE elke winter gebeur in SA waar 40-50 bokke 'n dag geskiet word - jonk, oud, ram, ooi, bek skote, pens skote, solank die kwotas net val skote, en geen hane kraai nie, want die jag het nie 'n "naam" nie?
Vriendelike Groete,
Petrie.

manne kom ons los dit daar . die ou wat van so n kompetisie hou , sal deelneem en dit steun . op die ou ent is dit wild in private besit , wat op die eienaar se eie diskresie op n manier soos hy goed dink ge oes word .,.......
is daar van julle ouens wat die gap van sponsors of selfs hoofsponsor wil gryp? deur pm "s is daar reeds 14 spanne [van 4 ] wat aan so kompetise wil deelnem .[van reg oor die land]. petrie as die ding afkom , sal ek jou nader om n hemp en cap te design, wat n ou dan saam met inskrywing kry .
groete
is daar van julle ouens wat die gap van sponsors of selfs hoofsponsor wil gryp? deur pm "s is daar reeds 14 spanne [van 4 ] wat aan so kompetise wil deelnem .[van reg oor die land]. petrie as die ding afkom , sal ek jou nader om n hemp en cap te design, wat n ou dan saam met inskrywing kry .
groete
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: SPRINGBOK JAGKOMPETISIE
Tokkels,
Ek is verseker in met borgskap van klere vir 'n kategorie soos jy goed dink.
Ons sal ook 'n span wees,
Cheers
Ek is verseker in met borgskap van klere vir 'n kategorie soos jy goed dink.
Ons sal ook 'n span wees,
Cheers
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: SPRINGBOK JAGKOMPETISIE
Tokjak
As dit in die Aberdeen-distrik gaan plaasvind, sal ek ook in wees. Ek het nog nooit aan so iets deelgeneem nie en miskien kry ek ook lus om 'n bok te skiet. As dit naby Christo(Lategan) gaan plaasvind sal dit sommer goed wees om darie nuwe plek van hom te gebruik.
Mooiloop(hoop dit is in die visvang week nie)
As dit in die Aberdeen-distrik gaan plaasvind, sal ek ook in wees. Ek het nog nooit aan so iets deelgeneem nie en miskien kry ek ook lus om 'n bok te skiet. As dit naby Christo(Lategan) gaan plaasvind sal dit sommer goed wees om darie nuwe plek van hom te gebruik.
Mooiloop(hoop dit is in die visvang week nie)
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: SPRINGBOK JAGKOMPETISIE
Thanks for the welcome tafjak.tafjak wrote: Dimitri
Eerstens wil ek jou welkom heet op die forum(ek het nog nie, al het jy 80+ posts gemaak).
Ek verstaan jou etiese jag gevoel en voel die meeste van manne op hierdie thread presies soos jy en moet ek jou komplimenteer daarvoor. Jou aangehaalde storie is egter nie die soort kompetiese wat gereel wil word nie en kan een storie wat iewers opgediep is nie die "alpha en omega" wees van die res van jagters se gevoel nie. As een dominee(predikant) 'n affair het, dit nou algemeen aanvaar kan word dat predikante die gemeente se vrouens verlei nie en dat byeenkomste nou gestaak moet word waar die versoeking mag voorkom nie.
Iewers sal daar iets wees waaraan die pryse gekoppel moet word, langste horings en gewigte byvoorbeeld. Of, nog beter, afpoot bokke sal goeie pryse behaal, net jammer dat nie orals afpoot-bokke rondloop nie. Ons is besig om "jag" nou die skuld te gee vir kopskote en kwesskote waar dit aan die persoon wat die kompetiese meemaak en sulke skote afbring se voete gele^ moet word. Daar is mos die opsie om span te diskwalifiseer en miskien die kompetiese te verban in die toekoms.
Dit sal ook onwys wees om nou die Drienasie rugbywedstryde/kompetise as "get together" byeenkoms te verander omdat die voorye se koppe mag bloei. Daar is mos 'n skeidsregter.
Dimitri, is jy 'n jagter? Ek bewonder jou benadering hiervan en sal graag wil he^ dat jy op die thread self post, dit sal my of jou mekaar laat beter verstaan.
Mooiloop
My story was simply to illustrate that when formal competitiveness is introduced into the field, rules sometimes get bent and boundaries are pushed. More so than where there is no competition involved. Competition belongs on the shooting range where the targets are not alive, they cannot be wounded and there are marshalls to patrol and control everything.
I hold pretty extreme views on ethical hunting. Tokjak started this thread to discuss the idea of a springbok shooting competition so I don't think this is the place for me to discuss my general hunting experiences or views and whether or not I am a hunter in someone else's eyes. Neither will I ask anyone else on this thread to tell me whether they are hunters and to judge whether or not they are real hunters in my eyes. That would not be fair to Tokjak and we would be hijacking his thread.
I am not afraid to state my views on what constitutes ethical hunting in my eyes elsewhere.
I will continue to comment on this thread, on the topic of competitions and not on general hunting ethics. I will also try to be as constructive and level-headed if and where I do comment.
Where someone has made unfounded statements about me personally I feel I have a right of reply (I'm not referring to your statements Tafjak, I am referring to those made by Johnny)
Tokjak," ek dink jy verstaan RW dalk verkeerd. Dit is nie n' kompetiesie nie al is daar n' ranglys. Dit kom van hulle site:
"It was not and is not there to establish records in the sense of biggest or best, nor to glorify the hunter. It celebrates the animal and it does not matter whether the animal?s horns, tusks or teeth were picked up in the veld from one that had died of natural causes, was killed by a predator or was shot by a hunter. By establishing the benchmark for what constitutes a trophy (particularly where the standards are high), The Book makes a most valuable contribution to ensure that trophy hunters concentrate on those big, old, lone males which have long since passed on their genes to younger generations.
The Book also serves as an excellent and objective conservation tool. It stands to reason that, where trophy standards have increased over time in a particular region, in all likelihood, sound conservation practices have been applied, while the converse is probably also true. These facts, in turn are also valuable research tools for the hunter in deciding where, when and with whom he wants to hunt a particular species.
In addition, The Book is a valuable source of knowledge on the distribution of game and its taxonomic features as well as an historical, geographical and biological record which few other sources can match."
All the best
Dimitri
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: SPRINGBOK JAGKOMPETISIE
Johnny,johnny wrote:
Dimitri
Weet nie regtig hoe om jou te antwoord nie, jy is duidelik n persoon wat nog nooit n wonderlike etiese jag gehad het nie , of jy is n greenie wat nie weet wat etiese jag is nie of jy het duisende boeke gelees maar geen praktiese etiese jag gedoen nie , miskien is daar ouens hier op die forum wat jou kan help om die natuur in al sy glorie te ondervind , hoop regtig jy jag eendag saam met iemand wat die hele jag ervaring aan jou kan deurgee.
Ek sal ook wil weet of jy al enigsins gejag het en wil graag verstaan hoekom die jag vir jou onaangenaam was.
Groetnis
Johnny
To make statements such as "jy is duidelik ..." about a person you do not know is a bit rich.
This is not the thread to discuss whether I have hunted or not. On another thread perhaps you could start by stating whether or not you are a hunter and I can judge your pedigree according to my own personal standards. And then I would be happy to oblige and do the same for you.
I have not made any statements about your character with this post. Tokjak, who started this thread, has asked that we "leave things there" which I take to mean that we should only be discussing issues around the competition. I respect that.
If, for any reason, you feel that you need to vent after this post, please consider PMing me.
Lastly - to everyone who would like to change my opinion - I believe very strongly in what I have said and that is unlikely to happen. But wouldn't it be crazy if we all though exactly the same? Is it such a terrible thing for someone to go against the tide, in a decent, respectful, non-aggressive way? I thought that such an approach may be appreciated considering the fur that had been flying on the forum recently.
All the best guys.
Dimitri
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: SPRINGBOK JAGKOMPETISIE
Dimtri
I comment only on things I know or have personally experienced, you have judged without knowing rules or having experience of such a competition.
I am happy to agree with you that not everyone will have the same views so lets agree to disagree, no problem.
groetnis