HAHAHAHAHA !!!! Ja ek is seker hy salBeretta wrote: Dink net jy stap by die tandarts in met verbande om jou hande hy gaan jou net so een kyk gee en vir jou se die ortopediese afdeling is by die volgende deur![]()
![]()
![]()
Beretta
Tandpyn
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Tandpyn
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Tandpyn
Francois
Ek sien nou eers jou plan, as iemand jou tand uit slaan hoef jy nie tandarts toe te gaan nie.
Grumpy kom in, Grumpy, Grumpieeeeeee
Ek sien nou eers jou plan, as iemand jou tand uit slaan hoef jy nie tandarts toe te gaan nie.
Grumpy kom in, Grumpy, Grumpieeeeeee
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Tandpyn
'Jakkalsgat wrote: Francois
Ek sien nou eers jou plan, as iemand jou tand uit slaan hoef jy nie tandarts toe te gaan nie.
Grumpy kom in, Grumpy, Grumpieeeeeee
Wageers fooook ou, moet eers laat weet watter tand, laat hy nie my hele bokaak wegdnner en ek liquid steaks die res van my lewe met n strooitjie drink nie.
Grumpy gedra jou - oppi plek rus! Staan en rus!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Tandpyn
Rus? Ek maak jou nat dan ruik jy soos n man!! Ek gaan net my hosepipe gou haal!!!!!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Tandpyn
Hahahaha 
Grumpy ek sien Nadia het so groot geskrik vir jou HOSEPIPE.... sy verdwyn toe inni niet na jou pos
Grumpy ek sien Nadia het so groot geskrik vir jou HOSEPIPE.... sy verdwyn toe inni niet na jou pos
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Tandpyn
FHM, STERKTE MET JOU TANNE
As jou dag nie lekker uitwerk nie


Maar dalk is jy gelukkig



Cheers
As jou dag nie lekker uitwerk nie


Maar dalk is jy gelukkig


Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Tandpyn
Cobb
Nou waar vang jy daai laaste twee tandartse sodat hulle jou nie seermaak nie?
Nou waar vang jy daai laaste twee tandartse sodat hulle jou nie seermaak nie?
