Manne,Karl Stumpfe wrote:Eerstens, Geno en kie, baie mooi en baie geluk. Tweedens, ek sal graag dieselfde as Frederik hier bo wil weet, wou nog altyd so skapie piets....Frederik wrote: Baie netjies hoe gemaak om so jag te reel of te doen ? Wat kos dit ?
Sover ek weet, is Abrie Arlow van www.Pronkjag.com die top eksotiese-spesie outfitter.
Pryse weet ek nie van nie, het gehoor dit wissel van R6000 tot R15,000. Ons jag was op uitnodiging deur 'n pel.
Groete,
Eugene



