Page 2 of 2
Re: Ingeroep
Posted: Mon Aug 05, 2013 1:40 pm
by Geno
Geno wrote:
Rooijakkals
Rooikat
Kaapse vos
Aardwolf
Groukat
Gevlekte Hiena
Tierboskat
Muskejaatkat
Huiskat
Hond
Duiker
Uile
Ystervark
Blou Ford Ranger

Beeste
Buffel
Renoster
Blouwildebees
Update:
Ratel
Bakoorjakkals
Indian mynah
Sivet
Bosvark
Plaasboer

Kolhaas
Re: Ingeroep
Posted: Tue Dec 01, 2015 7:28 am
by Geno
Geno wrote:Geno wrote:
Rooijakkals
Rooikat
Kaapse vos
Aardwolf
Groukat
Gevlekte Hiena
Tierboskat
Muskejaatkat
Huiskat
Hond
Duiker
Uile
Ystervark
Blou Ford Ranger

Beeste
Buffel
Renoster
Blouwildebees
Update:
Ratel
Bakoorjakkals
Indian mynah
Sivet
Bosvark
Plaasboer

Kolhaas
Nog 'n update:
Gemsbok
Luiperd
Steenbok
Witborskraai
Witkwas muishond
Re: Ingeroep
Posted: Tue Dec 01, 2015 7:51 am
by Capt. Yoda
Hoe het die kolkat gemaak toe hy op die roeper af kom en sien jy vat hom vir n fool?
Re: Ingeroep
Posted: Tue Dec 01, 2015 9:29 am
by NicoSmit
Jakkals
Rooikat
Groukat
Bruin Hyena
Bakoorjakkals
Hond
Uile
Bees
Blesbok
een hoogs bef__te buurman
Vriend van my het 'n donkie ingeroep en mos hol vir sy roeper toe die donkie die roeper wou trap
Re: Ingeroep
Posted: Tue Dec 01, 2015 9:08 pm
by Jackalsniper
Rooijakkals
Silwerjakkals
Bakoor jakkals
Aardwolf
Rooikat
Vaalboskat
Wilde huis kat
Muskeljaatkat
Steenbok
Duiker
Uil
Trop Nguni beeste
Kommetjiegat Muishond
Ratel
Twee perde
Anatoliese herdershond
Erdvark