'n Stywer groefdraai is nodig om langer koe?ls te stabiliseer. Dit beteken nie dat ligter koe?ls nie akkuraat uit 'n stywe draai gaan skiet nie. Met 'n ligter koe?l kan dit beteken jy moet na 'n vinniger kruit beweeg omdat die dop te vol word met die stadiger kruit of die aanvanklike versnelling is te stadig om die akkuraatheid te verseker. 'n Korter koe?l kan ook veroorsaak dat dit nie konsentries in die dop is nie en vandaar die onakkuraatheid.
In my 30-06 het ek ook die 125gr Sierra gelaai - ek het Magnum primers tesame met S355 gebruik en met my eerste proeflading die node en akkuraatheid gekry. Die gewone aanbeveling is S365. 'n Lading of gewig koe?l moet nie summier as sleg gedoop word voordat ander elemente nie uitgeskakel is nie - die is daar baie van - teleskoop, bed van geweer, skut se skietwyse, kopspasie, kroon ens. Die feit dat een skoot by Kalahari se geweer half wegspring laat mens wonder of die probleem nie elders l? nie.
Die resep om met QL by die node uit te kom is heel eenvoudig, maar daar moet slegs aan een element verander word. Gebruik doppe wat reg voorberei is (nie te lank nie) en laai dan s? 5 patrone met dieselfde lading en TPL (begin so na aan lande as moontlik - .3mm kort). Na dit geskiet is, is die geweer, primer , koe?l, lading kombinasie ge-evalueer en kan QL nou gekalibreer word om die node spoed te verkry. Met die nuwe berekende kruitlading word nou weer spoed en groep verkry en indien nodig weer aangepas tot by die regte spoed. Nou word die TPL aangepas om die beste groep te verkry. Indien 2 elemente gelyktydig gewysig word is dit onseker watter een die verandering veroorsaak het.
Hulp asb met 223
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp asb met 223
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Hulp asb met 223
Dankie oom driepoot
Ek gaan vorentoe wel die 5 rondtes laai soos oom se en sal hulle gaan skiet en spoed meet weer hier kom post, want ek wil graag he die 40gr vmax moet werk.
Dankie vir die hulp.
Ek gaan vorentoe wel die 5 rondtes laai soos oom se en sal hulle gaan skiet en spoed meet weer hier kom post, want ek wil graag he die 40gr vmax moet werk.
Dankie vir die hulp.