Page 2 of 2

Re: Hoeveel skote voor jy dit "voel"

Posted: Tue Oct 02, 2012 10:21 am
by Stefan764
Deon Vark Klein-Kaliber Brits

http://www.youtube.com/watch?v=EnhBExPaNTg&feature=youtu.be

Net om jou geheue te verfris, eks dam nie SO bang vir recoil nie....  ;D

Re: Hoeveel skote voor jy dit "voel"

Posted: Tue Oct 02, 2012 10:22 am
by DWB
Ek hoef nie eers te kyk hoe jy daar le nie :D

Jy kan maar neerkyk op my roer, nie ek of hy is bang nie  ;D

Re: Hoeveel skote voor jy dit "voel"

Posted: Tue Oct 02, 2012 10:27 am
by Dawid
DWB wrote: Manne, let wel daar was 'n  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D agter my post
Dit was seker op n kol daar maar ek sien niks.........lekker keer jy nou ........banggat... :laugh: :laugh: ;D ;D

En jy hits my aan  :angel:  :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Re: Hoeveel skote voor jy dit "voel"

Posted: Tue Oct 02, 2012 10:33 am
by Chris Swart
Stefan764 wrote:
Chris Swart wrote:
DWB wrote: Manne, let wel daar was 'n  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D agter my post
Altyd een bl@ksem wat stir ne...  ;D
Skors hom!!
Nee, ek dink dit is bietjie erg...
Sit hom op 'n unofficial final warning... :police:

Re: Hoeveel skote voor jy dit "voel"

Posted: Tue Oct 02, 2012 10:41 am
by Jakkalsgat
Klomp sissies :-[ :-[ :-[

Re: Hoeveel skote voor jy dit "voel"

Posted: Tue Oct 02, 2012 11:19 am
by FHM
DWB wrote: Oom Dawid kom in!! Ek gaan nie hierdie stir alleen volhou nie. Hehehe

Ek het geweet hier gaan jy maatjies nodig kry.... ;D ;D ;D

Ek gaan eerder nie se my skouer is ook seer na so 30 + skote met die nulkwes nie, netnou word ek ook n recoil-nimf / terugskop kabouter / pissie / moffie/ sussie / flossie / duifie genoem, en dit maak diep seer, want ons is mos maar liggeraak met brose hartjies :P

Re: Hoeveel skote voor jy dit "voel"

Posted: Wed Oct 03, 2012 7:47 am
by molopohunter
Ek het die week n ander tipe pyn ontdek...
Besig om my vrou se 308 in te breek en ladings te toets en die skiet tonnel se tafel het 1 van daai growwe ski matte op.
My regter elmboog is 1 roastie na die week...ek sit nou die geweer sak onder die elmboog, maar die rowe bly net stukkend.

Groete manne.
Peet

Gaan loer bietjie op youtube van daai 950 jdj van n bech af...hy skop daai man dat die hare waai.

Re: Hoeveel skote voor jy dit "voel"

Posted: Wed Oct 03, 2012 8:05 am
by Eugene
molopohunter wrote: Gaan loer bietjie op youtube van daai 950 jdj van n bech af...hy skop daai man dat die hare waai.
Daai is nie grappies nie..... :o