25-06 Rem herlaai

User avatar
Andre CZ
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm

Re: 25-06 Rem herlaai

Post by Andre CZ »

Naand weer ! Hoop almal is nog wel !
              Kon vandag nie CCI 200 slagdoppe kry nie en moes toe CCI BR2 vat sien op n ander onderwerp van die ouens gebruik dit op die 25-06 , kan ek n groot verskil tussen die twee verwag?
              Dankie
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: 25-06 Rem herlaai

Post by PJS »

Andre

Ek gebruik ook meestal BR2. Dit is volgens my net die beter en meer, met die hand uitgesoekte, primers. Ek kan wel nie n verksil in groeppe sien met BR2 of gewone CCI 200 nie. So nee ek dink nie jy sal n verskil sien nie.
Net my opinie.
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
User avatar
Andre CZ
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm

Re: 25-06 Rem herlaai

Post by Andre CZ »

Dankie PJ waardeer
Groete
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
Post Reply