375H&H kompetisie

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 375H&H kompetisie

Post by Stefan764 »

Gerhard vertel n bietjie meer? Hoe was die dag?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 375H&H kompetisie

Post by Gerhard »

Stefan764 wrote: Gerhard vertel n bietjie meer? Hoe was die dag?
Jy het 10 skote gekry (sponsored by PMP)

4 skoot groep op 100m vd bench af.

Wen groep se size was 12,7mm.  Maar jy het op die pmp teiken geskiet vir punte.

Dan stap jy voorentoe en skiet een skoot op 50m in 20 sekondes.

Dan weer 2 skote op 50m in 10 sekondes ( nie seker oor die tyd nie) al drie skote vir die buffel teiken se hart long area

Dan stap jy voorentoe en skiet 3 skote in 12 sekondes.

Twee vir die brein en een in die bors.

112 skuts was teen 13:00 klaar geskiet.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 375H&H kompetisie

Post by Marc »

Lekker man Gerhard, ek is nou spyt ek het nie plan gemaak om te gaan loer nie. Ek was af gewees  :-[
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply