Varke roep

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke roep

Post by James Wilson »

FCLoretz wrote:James is daar nie aanlyn biblioteek waar jy die tipe klanke kan aflaai of koop nie?


Vertel bietjie meer?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Varke roep

Post by Frikkiedbr »

FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Varke roep

Post by FCLoretz »

James Wilson wrote:
FCLoretz wrote:James is daar nie aanlyn biblioteek waar jy die tipe klanke kan aflaai of koop nie?


Vertel bietjie meer?
Jy kry aanlyn biblioteke (music libraries) waar jy kan musiek koop en aflaai om na te luister. So jy wil nie bv die hele steve hoefmeyer cd he nie, maar slegs een of twee liedjies dan kan jy daai spesifieke liedjies koop en aflaai ipv die hele CD.

Daar moet sekerlik so tipe biblioteek wees vir roep klanke.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
HEINBMW
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sat Feb 02, 2013 9:25 pm

Re: Varke roep

Post by HEINBMW »

Probeer- www average hunter.com

Hein
Post Reply