Herlaai Veiligheid - Somchem Kruite

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Veiligheid - Somchem Kruite

Post by tripodmvr »

Ek het verder gaan sit en dink oor Andre se verhoogde druk. Dit kan wees dat die ander lot kruit meer potensiaal gehad het, maar 'n ander faktor is dat dit 'n halwe blik kruit van redelike oudheid is. Die vlugtige stowwe in kruit verslaan oor jare en die digtheid verander. In Lee se herlaaiboek verwys hy na die veiligheid van laai per volume. Indien jou kruit ligter word bly die hoeveelheid brandbare stof in 'n sekere volume dieselfde. Ons laai per gewig - meer brandbare stof word gelaai as die digtheid minder geword het. Dit sal veral opmerklik word by die 375 waar 'n groot hoeveelheid kruit gelaai word. Hou soiets in gedagte wanneer ou lotte weer gebruik word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Andre CZ
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm

Re: Herlaai Veiligheid - Somchem Kruite

Post by Andre CZ »

Naand Oom Tripod
                          Het netnou hier rond gesoek om te sien hoe gaan dit hoop oom is weer piekfyn
    Groete
    Andr
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Herlaai Veiligheid - Somchem Kruite

Post by Vlakvark »

Pierre van der Merwe wrote: Oom Vlakkie, ek weet nie waar oom se skrywe is nie, maar Chris Long se skrywe het dit ook so, as ek dit nie verkeerd het nie. Ek kan egter nie sien hoe jy die gewig van die koeel aanpas om QL te kalibreer nie, aangesien die gewig n vaste gegewe syfer is.
Pierre

Dit is juis daai stuk van Chris  Long wat ek geplaas het. wat ek soek as jy dit het PM dit vir my of Email asb.
Image
Image
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Herlaai Veiligheid - Somchem Kruite

Post by BRNO (Pierre) »

Veiligheid eerste manne!
Post Reply