Page 2 of 2

Re: Konflik met moderators op forum

Posted: Sun Sep 30, 2012 6:43 am
by Geno
Oom Louis,
Dis dalk die KFC wat Blok se groei belemmer het! Reken ook die man kort nog bietjie skaapvleis in hom.

Groete,
Eugene

Re: Konflik met moderators op forum

Posted: Sun Sep 30, 2012 6:12 pm
by Marc
Francois Marais wrote: Louis
Sal lekker wees om weer bietjie van daardie aanvanklike gees op die forum terug te kry.
Jip, sal wees.....

Mooi loop
Francois
Ek is nog 'n groentjie hier, maar dinge het verseker baaaaie verander vandat ek hier verwelkom is .......

Re: Konflik met moderators op forum

Posted: Mon Oct 01, 2012 7:49 am
by BLOK
Julle manne karring hier met my. hahaha Het julle nie gesien by OPS hoeveel jakkalse is in die wereld nie, met al die predatore is skaap maar skaars en duur, die dat ons maar van KFC moet leef. Dalk moet n n bevrore pakkie daar van Kuduberg se kant af bestel. Of dalk moet ek en Geno hom sommer self loop haal. hahaha Dan kan hy ook darem saam ordentlik eet en kuite kry. hahaha

Re: Konflik met moderators op forum

Posted: Mon Oct 01, 2012 2:25 pm
by Lourens Potgieter
Die mods op Jaracal KOOK.....ek is op klompie forums, en die kennis onder Jaracal se mods is skrikwekkend. Hou so aan!!!

Re: Konflik met moderators op forum

Posted: Mon Oct 01, 2012 2:31 pm
by Eugene
Deeg wrote: Die mods op Jaracal KOOK.....ek is op klompie forums, en die kennis onder Jaracal se mods is skrikwekkend. Hou so aan!!!
:) :) :)

Re: Konflik met moderators op forum

Posted: Mon Oct 01, 2012 2:58 pm
by Frikkiedbr
Ek wil ook baie dankie vir al die  moderator s? en ook dankie Hein vir 'n lekker forum.  Image
Mens leer baie en dit voel soos famielie hier.
Image Image

Re: Konflik met moderators op forum

Posted: Sat Oct 06, 2012 10:34 pm
by Raakgeskiet
Naandse
As ek mag, hierdie is 'n bakgat forum wat ek en vele ander baie geniet.
Dankie aan almal wat so hard werk om hom so te probeer hou, ek is seker dit vat baie kosbare tyd van julle in beslag.
Wat my betref kan julle maar alles verwyder wat nie 'n positiewe bydrae het nie!
As jy sukkel met jou ego of humeer, gaan stoei met 'n boom of iets.
Weereens dankie aan almal!!
Groete
Steve

Re: Konflik met moderators op forum

Posted: Wed Oct 10, 2012 9:13 am
by Stefan764
Louis102 wrote:
Rooisweis, welkom terug mater!  Ek het begin eensaam voel hier, die aanvanklike staatmaker vrinne van die forum l? maar laag en is erg uitgedun, te midde van moddergooiery en dikstingel uitskietery.  Sal lekker wees om weer bietjie van daardie aanvanklike gees op die forum terug te kry.

Mooiloop!
Goeie tye...

Re: Konflik met moderators op forum

Posted: Wed Oct 10, 2012 9:23 am
by Chevvy SS
Ek is werklik be?ndruk deur die moderators en wil hulle van harte gelukwens, en verseker van my steun. Baie dankie vir al jul harde werk en waardevolle insette.

Ek wil hulle ook komplimenteer vir die wyse waarop hulle volwasse gesprekvoering toelaat. Ek ondersteun Raakgeskiet ten volle met sy standpunt dat hulle summier 'n topic sluit die oomblik wanneer dit persoonlik word en voordat dit in 'n moddergooiery ontaard.

Dankie manne!

Re: Konflik met moderators op forum

Posted: Tue Jun 25, 2013 11:20 pm
by LongWolf
Dit moet nooit gaan oor die konflik nie,
Ook nie oor die meenings verskil nie.
Dit moet altyd wees oor die gesindheid
waarmee ons met mekaar verskil in respek.

Re: Konflik met moderators op forum

Posted: Tue Jul 30, 2013 8:41 am
by JuanVE
Al die moderators en almal wat inskakel op die forum.
Hierdie is 'n wonderlike forum wat lekker aktief is waar 'n ou nooit genoeg tyd het om alles te lees nie, hou so aan. Baie dankie vir elkeen se bydrae ons leer baie en graag by al die wyse manne.

Re: Konflik met moderators op forum

Posted: Sun Feb 09, 2014 8:55 pm
by Sybrandz
Menere, mag mens JARACAL op ander forums (fora) adverteer of nie?
Groete.

Re: Konflik met moderators op forum

Posted: Mon Feb 10, 2014 4:42 pm
by Francois Marais
Kan nie sien hoekom nie.....

Mooi loop
Francois

Re: Konflik met moderators op forum

Posted: Mon Feb 10, 2014 6:04 pm
by Sybrandz
Dankie Francois, ken 'n paar manne wat ons taal praat maar nie weet van JARACAL nie.
Groete
Sybrand