Page 2 of 2
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Posted: Sun Apr 05, 2009 8:57 pm
by Caller
Ambessa
Yes, Yes, Yes, ek's terug.
Nee my maaikies die greenies bring my nie so maklik van stryk nie.

Ek moes intussen oorskakel na 'n private internet konneksie. Nou kan ek enige tyd met julle gesels.
Caller
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Posted: Sun Apr 05, 2009 9:55 pm
by Ambessa
Hallo Caller
Dankie.
Dit gaan jou dae en nagte neem om op die agterstallige pos in te haal met die leeswerk en veral die skryfwerk.
Sterkte.
Ambessa
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Posted: Sun Apr 05, 2009 10:39 pm
by Ambessa
Hallo Caller
Is daar soveel greenies dat jy nog wil maaikies maak?
Ambessa
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Posted: Mon Apr 06, 2009 1:20 pm
by Caller
Ambessa
Ek maak soos in die middel eeue. Join hulle en werk hulle sake dan van die binnekant af.
Daai ouens moet besef dat dit gevaarlik is om teen 'n jakkalsjagter te werk. Die jakkalsjagters leer mos mooi by ou jakkie en kan sy streke dan later ten voordeel vir die saak, aanwend.
Caller
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Posted: Tue Apr 07, 2009 3:36 pm
by Ambessa
Hallo Caller
Mooi, ek hou van ouens wat skerp planne maak.
Het die anderdag een se hand 'n bietjie hard gevat, hoor nou ek is aggresief. Siestog!
Ambessa
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Posted: Tue Apr 07, 2009 3:40 pm
by Yalair
Ambessa
Volgende keer soengroet jy hulle maar

Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Posted: Tue Apr 07, 2009 3:42 pm
by Ambessa
Hallo Yalair
Eish man, ek het darem ook my trots...
Ambessa
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Posted: Tue Apr 07, 2009 3:43 pm
by Yalair
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Posted: Tue Apr 07, 2009 3:46 pm
by Yalair
Ambessa
Toemaar ons weet jy is nie 'n 'windbuks' nie
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Posted: Tue Apr 07, 2009 7:16 pm
by Christo
Ambessa
Die egste vir my is ouens met die pap vingers.
Christo
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Posted: Tue Apr 07, 2009 7:45 pm
by Ambessa
Hallo Christo
Jiggg, moenie praat nie. Dit is dodelik.
Ambessa
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Posted: Tue Apr 07, 2009 8:27 pm
by Christo
Slap chips

Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Posted: Tue Apr 07, 2009 8:41 pm
by Yalair
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Posted: Tue Apr 07, 2009 8:43 pm
by Christo
Yaliar
Ek het iewers voorgestel jou naam verander na Poleman maar dit smaak my dis eerder Hotlips. Wag maar tot een van die vlakkies jou bymekaarmaak.
Christo
Re: Metode Nr 3 -Roep en skiet (professioneel)
Posted: Tue Jun 11, 2013 10:04 pm
by Charlie Brown
Hi Hein
Ek verneem graag of jy enige iets onlangs gehoor het soos dat die boere/landbouverenigings in die Wes-Kaap nou die proses sal reguleer deur permitte met plase en jagters se name op die permit en dat CapeNature in 'n mate die proses nou oorgegee het aan die boereverenigings om selfs die proses te reguleer? Ek verneem garaag of jy bewus is van hierdie nuwe verwikkeling in die Wes-Kaap. Vriendelike jakkalsjag groete, cb