Pistool vir my meisie
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Pistool vir my meisie
Ma verstaan dat daar vuurwapen moet wees. Sy verstaan net nie hoekom daar meer as een nodig is nie.
Groete
Daan
Groete
Daan
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Pistool vir my meisie
Ai tog. Ek kry jull manne maar jammer , oorlat julle so sukkel met die vrougoed.
Ek kan net dankie se vir my ou huisdier
, Sy het haar eie 38 spes snubbie en sy kla net dat sy te min skiet Gaan nou aansoek doen vir 'n lekker 12boor en dan is ons nog besig om te soek vir 'n 243tjie vir haar Sy hou nie baie van die .308 nie want hy skop haar so 'n bietjie.
Sy het nou die dag so doodsluiters 'n springbok wat in die draad vas gesit het die ewigheid in gehelp met haar .38 en sy kla toe net dat die mes in die bakkie stomp was toe sy keel wou sny en binnegoed uit haal. Ek was mos al weer op die rondloop uit en het my mes saam gevat. Sy is heel handig as dit by sulke goete kom maar moet haar nie 'n spinnekoppie of vlermuis wys nie, dan slaan die vroumens erg terug.

Groete
Robert

Oorwining deur opleiding
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Pistool vir my meisie
Ja, my ou knoppie poppie besit van ons troue af al haar eie .38 spl Taurus snubbie. Ek moet natuurlik die ammunusie voorsien, gelukkig giet ek my eie punte vir die .38. Het self ook so enetjie, net in stainless steel. Die dat ek so van die buksies hou. Hulle steek so lekker weg op jou lyf en is nie swaardra nie. Niemand moet weet as jy gewapen is nie.
Myne (wyfie) het geen probleem met wapens nie en ook nie met die hoefveelheid nie, maar aai as dit by die bokke kom, eet sy net saam aan die bultong en wors. Kan 'n man dan nou so gelukkig wees soos ou Robert?
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: Pistool vir my meisie
kyk bietjie na die taurus 709 series.
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: Pistool vir my meisie
nee dis die slimline series, kom net in 9mm, ja dis maar die beste raad vat haar skiet baan toe en lat sy skiet die pistool of revolver waar mee sy die best skiet is die een vir haar, my verloofde dra n norinco .45ACP.
Last edited by green leader on Fri Jul 16, 2010 7:10 am, edited 1 time in total.
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
-
hagar
Re: Pistool vir my meisie
Glock 26 of n Kahr CW9. Die Kahr is heelwat kleiner en ligter, en dit is wat ek deesdae saamdra. Jy kan grip sleeves kry en dan G19 magasyne met die G26 gebruik, of die G26 magasyne vir n kleiner greep en makliker dra.
-
hagar
Re: Pistool vir my meisie
Ek bly in Amerika, hier is die Kahr volop. Die G26 het n dubbele recoil spring en ek dink hy is baie meer betroubaar as die G17 en G19, en ek dink hy is makliker om te skiet as die G19. Die sneller is die enigste ding wat nuwe mense bietjie probleme gee, hulle trek die skote laag en regs, maar soos enige ding wat belangrik is, as jy dit goed wil doen moet jy oefen. Jy moet ook die pistool anders vashou as bv n Browning of n CZ, beide jou duime moet plat langs die slide afwys en amper bo op mekaar wees. Help ook baie met die instinktiewe mik.
-
hagar
Re: Pistool vir my meisie
Ek is ook nie juis n groot Glock fan nie, het ook die 10mm as my eerste Glock gekoop, en ek sal nooit n 40 of 45 kaliber koop nie, te veel KABOOMS. Sal ook nie die 4de generasie koop nie, hulle lyk ga-ga. Die G26 vul egter n niche wat min ander pistole van sy grote kan vul, en jy kan tot n 33 rondte magasyn daar inprop as jy wil. Ek dink julle manne en vrouens daar in SA het die ekstra rondtes nodig.
My vrou skiet die G26 goed, sy het dit altyd gedra toe ons in Arizona gekamp het, en ons het n paar keer groot dramas gehad met drug addicts en onwettige immigrante. Moes vir 4 van hulle wat ons myle in die veld gevolg het (na ek 4 of 5 afdraaipaadjies gevat het en hulle dink ek sien hulle nie so n 1/2 km agter my nie) die besigheids end van n R1 wys, en ek was gereed om te skiet as ek enige teken van n vuurwapen gesien het, of as hulle nie onmiddelik verkas het nie. Ek het hulle onkant gevang, het hulle van regs agter ge-ambush, ek was seker hulle het AK's in die trok gehad. Hulle praat dalk nie engels nie, maar hulle verstaan goed Afrikaans as jy vir hulle n geweer wys!

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Pistool vir my meisie
MKhagar wrote: en ek sal nooit n 40 of 45 kaliber koop nie, te veel KABOOMS.
Te veel "kabooms" met 'n Glock 21? Dit is een van die handwapen kalibers met die laagste druk
Die meeste negatiewe Glock-menings is gebasseer op persone wat lees van "ander" persone wat negatiewe kommentaar skryf. Die meeste hiervan is bulsh*t... As jy nog nooit so 'n pistool gehad het nie, dan WEET JY NIE...
Hein M.
Last edited by Hein M. on Sat Jul 24, 2010 7:07 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
hagar
Re: Pistool vir my meisie
Ek is n lid van Glocktalk al van 1999 af, en die 45's kaboom gereeld. Nie so gereeld soos die 40's nie, maar genoeg.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Pistool vir my meisie
So GT forums - waarvan ek ook deel is - het jou oortuig dat Glocks "kaboom"...hagar wrote: Ek is n lid van Glocktalk al van 1999 af, en die 45's kaboom gereeld. Nie so gereeld soos die 40's nie, maar genoeg.
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Pistool vir my meisie
MKmajubaketie wrote: sover ek weet kaboom die g21 en 30 mar min mar die 22,23 en 27 kaboom gereeld. Die g21 en 30 is gebaseer op die 20 en 29 wat 10mm's is. Die 10mm vereis i sterk wapen en die glock is 1 van min wat die punch kan vat
Stem 100% saam.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- namgirl
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Thu Jul 22, 2010 12:58 pm
Re: Pistool vir my meisie
If I may... ek skiet 'n glock 19 al vir 8 jaar en het nog nooit 'n storing gehad nie. Maak nie eers gereeld skoon nie, tupperware het dit nie nodig nie. Het nog nooit probleme met enige factory ammo gehad nie, maar skiet eerder ammo wat ek self herlaai het. Shoot on average 2000 rounds per year and would not trade my g19 for anything else. The frame of the g19 would fit in most female hands and the mag release and slide lock is easily reachable. Geno, if she wants to carry, a glock in a handbag is not a good idea, you need to get her a holster that covers the trigger. Though the ultimate choice is with her, make her shoot a couple of weapons.
.22
.243
AK 47
LM 5
Glock 19
Hoyt Contender Elite
.243
AK 47
LM 5
Glock 19
Hoyt Contender Elite
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Pistool vir my meisie
namgirl,
Coming from you this is a surprise, I have always been under the impression that you cannot MAKE a woman do anythingmake her shoot a couple of weapons.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- namgirl
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Thu Jul 22, 2010 12:58 pm
Re: Pistool vir my meisie
you have me on that one
pardon me, ask her if its not too much trouble to please when it suits her "test-drive" a few skiet stokke
.22
.243
AK 47
LM 5
Glock 19
Hoyt Contender Elite
.243
AK 47
LM 5
Glock 19
Hoyt Contender Elite
- namgirl
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Thu Jul 22, 2010 12:58 pm
Re: Pistool vir my meisie
Ja wel as jy die psige van 'n man verstaan kan jy hom laat dink hy "maak" jou iets doen...as jy die saak mooi benader kan jy i vrou eenige iets "maak" doen. Myne haat jag en skiet mar sy wil leer.
Last edited by namgirl on Wed Jul 28, 2010 10:51 am, edited 1 time in total.
.22
.243
AK 47
LM 5
Glock 19
Hoyt Contender Elite
.243
AK 47
LM 5
Glock 19
Hoyt Contender Elite
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Pistool vir my meisie
Namgirl,
"Ja wel as jy die psige van 'n man verstaan kan jy hom laat dink hy "maak" jou iets doen..."
Skerp ene
Hein
"Ja wel as jy die psige van 'n man verstaan kan jy hom laat dink hy "maak" jou iets doen..."
Skerp ene
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Pistool vir my meisie
Namgirl,namgirl wrote:
Ja wel as jy die psige van 'n man verstaan kan jy hom laat dink hy "maak" jou iets doen...![]()
Ja. As 'n girl eers daardie trick bemeester het moet jy die ouens jammer kry
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
hagar
Re: Pistool vir my meisie
Ek glo nog altyd dat n man 100% logies is tot hy met n vroumens deurmekaar raak, en n vroumens is 100% illogies tot sy met n man deurmekaar raak..
-
henti
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon May 10, 2010 9:59 pm
Re: Pistool vir my meisie
Naand manne wil graag julle opinie hoor io die 7.65 cal wather PPK ek het n 9mm Taurus milenium pro 9mm en my pa het die wather ppk 7.65 cal
waarmee ek al n paar beeste mee geskiet het en 4 perde wat uitgesit moes word en die 7.65 het elke keer sy werk gedoen dadelik.
Wil nou vir Liz n pistool koop maar sy sukkel met die 9mm maar voel baie gemaklik met die wather.
Is die 7.65 n voldoende vuurwapen vir n vrou en hoe effektief sal hy wees vir selfverdediging
Groete Henti

.22 Voere , .22 Hornet Brno , Sako 308 , Baikal 12ga , 1838 hollace and sons voorlaaier , Glock 19 , Winchester 1300
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Pistool vir my meisie
Henti,henti wrote: Naand manne wil graag julle opinie hoor io die 7.65 cal wather PPK ek het n 9mm Taurus milenium pro 9mm en my pa het die wather ppk 7.65 cal
waarmee ek al n paar beeste mee geskiet het en 4 perde wat uitgesit moes word en die 7.65 het elke keer sy werk gedoen dadelik.
Wil nou vir Liz n pistool koop maar sy sukkel met die 9mm maar voel baie gemaklik met die wather.
Is die 7.65 n voldoende vuurwapen vir n vrou en hoe effektief sal hy wees vir selfverdediging
Groete Henti
Enigiets kleiner as 'n 9mil is nie eintlik voldoende nie. Onthou, jy sit nie 'n perd uit met hom nie, jy mik na die vitals van 'n bewegende teiken. Soek 'n 9mm wat haar hand pas en sy sal gemaklik wees. 'n 38Special rewolwer is net so goed.
Maar 'n slim man het eendag gese dat 'N WAPEN is beter as GEEN WAPEN.
Net my 2c
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Pistool vir my meisie
henti
the walther's a good solid reliable pistol which will work for selfdefence . i've got one but if i had to choose between it and my 2'' 38spl i'd take the 38 . the 38spl is fool proof and is very easy to shoot accuratly up to 15 m .
let her shoot a few guns and choose her own . see if you can try a berreta 84 9mm short or walther in 9mm short cal .
there's a saying '' trou is nie perde koop nie '' in south africa it's more like '' gun koop is nie perde koop '' it's a difficult disision to make so think it though carefully .
cheers bobby

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Pistool vir my meisie
Geno ou maat!
Ek wil ok n 5c ingoi (aangesien die manne nou mos nie meer die 2c maak nie, hoop dis oraait met Francois! haha!)
Belangrike ding, soos reeds in die gesprek genoem is, is die ronddra van n handwapen, en veral (en moet nou nie my kop afbyt nie, ek het voor die tyd gese my 5c!!) vroumense. Ek persoonlik dink dis onveilig om die ding 24uur saam jou rond te dra.
My opinie: Pepperspray of n Tazer in die handsak (geen skade, verlies of "admin" as die handsak voete kry nie). By die huis, n traliehek voor die gang of slaapkamerdeur en 'n 12boor pompaksie met fyn hael, so nr 4. Hy maak n gang mooi vol lood. O ja en n redelike goeie prokureur, verkieslik n pel van jou, dan sal jy regkom. Niemand kan vir my vertel jy hoef vir n inbreker-gemors eers te vra wat hy soek of hoekom hy 2am in die oggend die diefwering afsaag en na jou kamer toe stap nie, ek kan my eie afleidings maak. Nee wat, stamp hom voor hy by jou uitkom, sommer met die haelpomp, dan hoef jy nie te wonner of skiet jy raak nie, as jy Nr4 hael skiet is jou kans 264 keer beter om die gemors om te klits as met n "single shot". En as dit mis is (wat heel onwaarskynlik is) gat die ding in elkegeval sy gat stomp-af skrik vir daai blou vlam wat by die Mossberg se bek uitkom, hy sal nie 2 keer dink om die hasepad te kies nie.
Askies as ek bietjie van die topic afspring ma die blerrie goed maak n ou so vies mens verloor dit soms!! Hoop nie ek hoef ooit so n stuk gemors (sorry, mar dis al hoe ek n ou kan beskryf wat in MY plek waarvoor EK n moerse klomp geld betaal het om n veilige hawe vir my en veral my vrou te kry, ONWETTIG en in die donker in te BREEK en my goed te wil vat, of dalk nog iets erger waaran ek nie eers wil dink nie...) in my gang te kry nie...
Nou ja maats, veilig wees...
Groete
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pistool vir my meisie
Manne, baie dankie, maar die raad is nie meer nodig nie.
Ek het my (nou eks) meisie ge-fire.
Groete
Eugene
Ek het my (nou eks) meisie ge-fire.
Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
tafjak
Re: Pistool vir my meisie
Geno
... makliker as om pistool te soek!Ek het my (nou eks) meisie ge-fire.