Hoekom is hulle skeef?

Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Hoekom is hulle skeef?

Post by Vlakvark »

Rol jou dop soos gewoonweg aan die buitekant nie op die nek nie en smeer ook baie min aan binne kant van nek As jy FL gebruik werk die droe lube nie maar gaan gerus vir die Redding Imperial lube
Image
Image
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Hoekom is hulle skeef?

Post by Vlakvark »

Sonder lube op jou dop gaan jy een of ander tyd 'n dop kry wat gaan vas sit in jou matrys dan kos dit jou geld om tools te koop om daai dop uit te haal
Image
Image
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Hoekom is hulle skeef?

Post by LUAN »

Ja maar dan is die binnekant nat en ek wil dit nie he want ek borsel net my doppies uit en gooi weer kruit.
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Hoekom is hulle skeef?

Post by Vlakvark »

As jy nie jou binnekant smeer nie gaan jou expander ball beskadig word oor tyd
Image
Image
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Hoekom is hulle skeef?

Post by LUAN »

O ok thanks vlakvark en so leer ek nog iets te danke aan Jaracal 8)
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Hoekom is hulle skeef?

Post by Vlakvark »

Image
Image
jpgun
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Wed Jul 11, 2012 1:25 pm

Re: Hoekom is hulle skeef?

Post by jpgun »

Ek sukker ook al lank met die run-out probleem.
Hier is 'n paar dinge wat vir my dit beter gemaak het:
1: Maak seker die expander ball is glad afgewerk.  Gebruik motor politoer om hom lekker glan te poleer.
2: Maak seker die expander rod is mooi in die middel vand die matrys.  Gebruik 'n nuwe doppie, om hom te center voordat jy hom in plek lock.
3: Lube die binnekant van die doppie goed.
4  Gebruik die shamfer tool om die doppie aan die binnekant se rant bietjie skuins te sny voordat jy resize.  Dit help dat die expander ball makliker in gaan.
Sarge
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Tue Jul 17, 2012 2:45 pm

Re: Hoekom is hulle skeef?

Post by Sarge »

Thanks hiervoor Ludwig, ek sal 'n punt daarvan maak om my patrone te check wat klaar gelaai is en terugvoer gee. Ek moet s? dat soms ek bietjie force moet opsit om die dop uit die matrys te kry - ek gebruik ook RCBS lube en vryf die hele doppie.
Soos ek ges? het doppe deur die Lee Resizer pas beter in my geweer as die wat gevorm is met die RCBS resizer. Groetnis. Sarge.
Post Reply