As klein goedjies nie vir jou is nie, dan sal hierdie wapentjie van ons professionele russiese vriend jou beslis beindruk.
https://www.youtube.com/watch?v=dSp7CipN1pw
Watter kopskoot geweer??
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Watter kopskoot geweer??
die polisie het so enetjie nodig gehad by die berg nou die dag

groetnis
doouw
groetnis
doouw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: Watter kopskoot geweer??
Naand Kerels!!!
Al wat ek kan se is luister na Oom Piet!!
Ek het my 22250 ook so gemaak en ek skiet nou omtrent net met hom!! Julle sal regtig verbaas wees hoe plat hulle met 75gr punte skiet en dan ook nie wind sensetief is nie. Doen julle huiswerk op die combo! Hy werk!!!
Geniet hom!

22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
-
Zack Benade
Re: Watter kopskoot geweer??
Piet, Scrappies
Ek stem saam met die 22-250 met 'n 1-8 of 9 loop.
70gr Bergers vir die 1-9
75 gr vir die 1-8.
Daar is oorgenoeg spoed.
Daar is net een geweer.

Ek stem saam met die 22-250 met 'n 1-8 of 9 loop.
70gr Bergers vir die 1-9
75 gr vir die 1-8.
Daar is oorgenoeg spoed.
Daar is net een geweer.
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: Watter kopskoot geweer??
Hi Zack,
Net soos jy daar se! Die ouens weet nie wat hulle mis nie!!!
Die ding skiet mense!!!!
Net soos jy daar se! Die ouens weet nie wat hulle mis nie!!!
Die ding skiet mense!!!!
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
30-06 Musgrave
303 lee Enfield