Het Quickload en OBT jou herlaai makliker gemaak?
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Het Quickload en OBT jou herlaai makliker gemaak?
Vries watse scope het jy op dat 'n .270 jou oog oopstamp. Jy moet darem die geweer vashou ook
As jy al die posts by QL en OBT deur gelees het weet jy darem nou al dat ons maar ook maar lekker mok(been trek )

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Het Quickload en OBT jou herlaai makliker gemaak?
Ja die plakkertjie aan die onderkant van die blik dui die Lot nr aan. 066 02 2012 betekin Lot 66, in Februarie van 2012 gemaak.Vries wrote: P.S. waar op daai Somchem blik kry ek daai "Lot Nr" is dit daai plakkertjie onder met die jaar datum?
Veiligheid eerste manne!
-
Vries
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Mon Jul 23, 2012 9:38 pm
Re: Het Quickload en OBT jou herlaai makliker gemaak?
Vlakvark,Dis 'n Nikko Stirling Diamond 6x42 (het hom saam geweer gekry),lol, en ja my buddy lag ook,se ook ek moes die geweer vashou,ha ha.Ek gaan in elk geval die scope verander en die geweer so bietjie op dollie..gaan vir my Thor sneller op sit,beter scope(kyk na Redfield of Vortex) en dan later dalk gelamineerde kolf as die geldjies toelaat;)
Pierre,baie dankie vir die inligting,was net nie seker nie;)

.270 Musgrave Mod98-Mauser aksie ,9mm Vektor SP1-Sport
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Het Quickload en OBT jou herlaai makliker gemaak?
Vries
Ek het ook op 'n tyd na Vortex geloer lyk nogal goei waarde vir wat jy betaal
Die Redfield se Leupold waarborg tel weer vir my baie
Maar op looks dink ek die Vortex loop eve voor dis 'n mooi scope
Op die .270 kyk maar vir 'n 4-12 of 4 -14x40 as jy hom vir jag gaan gebruik los die AO en SF verstelbaare scopes (by Vortex ) ek glo nie Redfield het van hulle nie. Daai derde knop op die scope lyk mooi en windgat maar daar is nie tyd in die veld vir hom nie. Moet ook nie na al die laaste lig stories luister van die verkoopsmanne nie hulle wil net graag daai 50 en 65mm scopes verkoop bly by 'n 40mm voorste lens, leker laag gemount

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Het Quickload en OBT jou herlaai makliker gemaak?
Optimum is om so veel as moontlik van dieselfde lot kruit te bekom om die variasies uit te skakel. Wetgewing is ons probleem. Verstaan in Oz kan jy hoeveelhede van 4kg per soort kruit bekom.
As jy akkurate node gekry het gaan dit slegs verander as jy die doppe verander, kruit se ontbrandingspoed verander of jou lande brand weg. Daarvoor kan jy kompenseer deur jou TPL na s? elke 500 skote weer te bepaal en jou TPL aan te pas om selfde sprong te kry. Bly by dieselfde doppe en kry genoeg kruit om variasies te vermy.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br