Daai lyk soos n pit kol ...!!!!Geno wrote: Vir die gewone jagter, is hierdie rooi kol die plek om op te skiet.
Daai kwagga sal nie v?r gaan nadat 'n bonded leadcore, of 'n mono daar gegooi is nie.
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... 0155-1.jpg[/img]
Stem saam hy sal nie ver gaan nie...


