Page 2 of 4
Re: Skiet kursus.
Posted: Fri Jul 06, 2012 10:55 am
by Stefan764
immelmanw wrote:
Stefan, ek stel voor jy gaan ook!
Groete

Re: Skiet kursus.
Posted: Fri Jul 06, 2012 11:00 am
by Jan Nel
Ek sal ook graag die kursus wil bywoon
Groete
Jan
Re: Skiet kursus.
Posted: Fri Jul 06, 2012 1:36 pm
by Beer (Christo)
Ek sal belangstel vir einde Augustus
Onthou net ... as ek dit nie mis het nie is dit weer Safari & outdoor se Dangerous Game Shoot op 1 September
Groete
Christo
Re: Skiet kursus.
Posted: Sat Jul 07, 2012 9:38 am
by Stefan764
Beer wrote:
Ek sal belangstel vir einde Augustus
Onthou net ... as ek dit nie mis het nie is dit weer Safari & outdoor se Dangerous Game Shoot op 1 September
Groete
Christo
Jy het dit nie mis nie

jy het dit RAAK. Smaak my jy hoef nie die skietkursus by te woon nie, jy kan weer kom saamspeel met die groot gunne ou Christo!!
Stef
Re: Skiet kursus.
Posted: Sat Jul 07, 2012 8:52 pm
by Pvdw
Ek sal belangstel vir einde Augustus
Onthou net ... as ek dit nie mis het nie is dit weer Safari & outdoor se Dangerous Game Shoot op 1 September
Groete
Christo
Jy het dit nie mis nie

jy het dit RAAK. Smaak my jy hoef nie die skietkursus by te woon nie, jy kan weer kom saamspeel met die groot gunne ou Christo!!
Manne as ek so kyk na die 2 posts dink ek dat ons moet gaan vir die
25ste Augustus.
Hoe voel julle daaroor??
Kom ons maak datum so gou moontlik vas en kry die wielle aan die rol.
Laat weet gerus hoe julle voel.
Peet
Re: Skiet kursus.
Posted: Sun Jul 08, 2012 11:24 am
by Piet Breedt
Die 25ste sal dit dan wees. Ek gaan self die Big Bore skiet op die 1ste Sept
Re: Skiet kursus.
Posted: Sun Jul 08, 2012 12:39 pm
by KalahariKlong
Oom Piet,
Hoeveel manne is nodig om die kursus vir oom die moeite werd te maak.
Ek is seker hier sal klomp manne wees wat belang sal stel, EN wat kan dan nou lekkerder wees as om 'n draai in die groen kalahari te kom maak

Dalk net kan ons dan vorentoe 'n plan maak.
Groete
KK
Re: Skiet kursus.
Posted: Mon Jul 09, 2012 9:46 am
by Jean Marais
Piet Breedt wrote:
Die 25ste sal dit dan wees. Ek gaan self die Big Bore skiet op die 1ste Sept
Hallo Piet
Sit my naam +4 ook op vir die 25
ste. Baie dankie vir die geleentheid, sien baie uit daarna.
Waar vind dit plaas, en hoe laat kom ons bymekaar?
Groete
Jean
Re: Skiet kursus.
Posted: Mon Jul 09, 2012 10:02 am
by LN (Louis)
Peet,
Die 25ste pas my ook. Dit sal ek en +1 wees wat die kursus sal bywoon.
Groete,
Louis
Re: Skiet kursus.
Posted: Mon Jul 09, 2012 10:09 am
by the kid
Ek sal baie graag wil deelneem, bietjie ver van DBN af. Is daar enige iemand wat naby bly en ook gaan deelmneem wat my dalk 'n slaapplek kan aanbied vir die naweek?
Wat is die kans dat Piet met sy kurses op toer kan gaan?
Re: Skiet kursus.
Posted: Mon Jul 09, 2012 11:09 am
by LN (Louis)
Jy is welkom om by my te bly.
Louis
Re: Skiet kursus.
Posted: Mon Jul 09, 2012 12:07 pm
by the kid
Baie dankie Louis, ek sal kyk hoe my dinge uitwerk en jou laat weet.
Re: Skiet kursus.
Posted: Mon Jul 09, 2012 1:24 pm
by Pvdw
Dankie vir almal se deelname en reaksie hier.
Die datum sal dan vasgemaak wees op die 25ste Augustus
Presiese plek sal nog deur Piet aangekondig word aangesien hy self wil seker maak als is reg op die plaas. Hy sal ons laat weet waar. Wat ek julle wel nou al kan s? is dat dit wel in die Delmas Nigel area gaan wees.
Kan ek so re?l dat manne asb. begin om name hier te plaas. As jy wel 'n vriend saambring sit asb sommer sy/haar naam ook hier. Dit maak die tellery net maklikker.
Ek gaan so deur die posts lees ek begin name opsit. Voel vry om by te sit, te verander of self weg te vat.
Manne "n GROOT versoek aan julle asb. Maak seker dat jy die kursus gaan bywoon as jou naam op is. Piet doen regtig baie moeite en het ook onkostes om als in plek te kry. As daar nou regtig noodgeval is verstaan ons maar moet asb nie net naam opsit as jy nie seker is nie. Jy kan altyd later opsit as jy sekerheid het, daar is plek vir 'n hele klompie manne by die kursus.
O ja, ons moet so rondom 7:30-8:00 daar wees.
Peet
Re: Skiet kursus.
Posted: Mon Jul 09, 2012 1:39 pm
by Pvdw
So lyk die lys voorlopig.
1Peet van der Walt
2 Louis Nel
3LN se vriend
4Ronald Kopskoot
5Louwrens Nel
6Michiel
7Jacques222
8Martinf
9nyati375
10Jean
11Jean vriend 1
12Jean vriend 2
13Kobus
14Jan JP
15Christo Beer
16Jean vriend 3
17Jean vriend 4
18
19
20
Re: Skiet kursus.
Posted: Mon Jul 09, 2012 1:50 pm
by Jan Nel
Hi PvdW
Ek is reeds op die lys, (Jan), maar sal graag ook my seun wil saambring - nog 'n Louis Nel. Hy is 21 jaar oud..
Groete
Jan Nel
Re: Skiet kursus.
Posted: Mon Jul 09, 2012 1:58 pm
by Pvdw
1Peet van der Walt
2 Louis Nel
3LN se vriend
4Ronald Kopskoot
5Louwrens Nel
6Michiel
7Jacques222
8Martinf
9nyati375
10Jean
11Jean vriend 1
12Jean vriend 2
13Kobus
14Jan JP
15Christo Beer
16Jean vriend 3
17Jean vriend 4
18Louis Nel(JP se Seun)
19
20
Re: Skiet kursus.
Posted: Mon Jul 09, 2012 7:51 pm
by foxbat25
1Peet van der Walt
2 Louis Nel
3LN se vriend
4Ronald Kopskoot
5Louwrens Nel
6Michiel
7Jacques222
8Martinf
9nyati375
10Jean
11Jean vriend 1
12Jean vriend 2
13Kobus
14Jan JP
15Christo Beer
16Jean vriend 3
17Jean vriend 4
18Louis Nel(JP se Seun)
19 Eugene Bester (foxbat25) & Susan
20
21
Re: Skiet kursus.
Posted: Mon Jul 09, 2012 9:05 pm
by Pvdw
1Peet van der Walt
2 Louis Nel
3LN se vriend
4Ronald Kopskoot
5Louwrens Nel
6Michiel
7Jacques222
8Martinf
9nyati375
10Jean
11Jean vriend 1
12Jean vriend 2
13Jean vriend 3
14Jean vriend 4
15Christo Beer
16Kobus
17Jan JP
18Louis Nel(JP se Seun)
19 Eugene Bester (foxbat25)
20 Susan Bester
21
Re: Skiet kursus.
Posted: Tue Jul 10, 2012 7:11 am
by immelmanw
Pvdw wrote:
So lyk die lys voorlopig.
1Peet van der Walt
2 Louis Nel
3LN se vriend
4Ronald Kopskoot
5Louwrens Nel
6Michiel
7Jacques222
8Martinf
9nyati375
10Jean
11Jean vriend 1
12Jean vriend 2
13Kobus
14Jan JP
15Christo Beer
16Jean vriend 3
17Jean vriend 4
18
19
20
Om seker te maak die manne gaan, betaal voor die tyd! Neem my advies! Die manne se vrouens weet nog nie hulle gaan nie, sodra hulle uitvind halveer die groep met die helfte.
Re: Skiet kursus.
Posted: Tue Jul 10, 2012 7:39 am
by LN (Louis)
"Die manne se vrouens weet nog nie hulle gaan nie, sodra hulle uitvind halveer die groep met die helfte."
Gelukkig weet my vrou daarvan... Sy gaan ook betaal
http://jaracal.com/Themes/babylon/images/post/grin.gif
1Peet van der Walt
2 Louis Nel
3 Corne Scheepers
4Ronald Kopskoot
5Louwrens Nel
6Michiel
7Jacques222
8Martinf
9nyati375
10Jean
11Jean vriend 1
12Jean vriend 2
13Kobus
14Jan JP
15Christo Beer
16Jean vriend 3
17Jean vriend 4
18
19
20
Re: Skiet kursus.
Posted: Tue Jul 10, 2012 1:58 pm
by martinf
Hallo almal
Wanneer moet betaling geskiet of kan ons op die dag betaal?
Hoeveel rondtes sal ons omtrent moet saam bring? wat anders moet ons nog saam bring?
Groete
Martin
Re: Skiet kursus.
Posted: Tue Jul 10, 2012 9:55 pm
by CR
Is daar dalk in die toekoms een van die kursese wat sal geskiet in Noordkaap -Namibia ? . Ek sal bitter graag so iets wil bywoon en sit aan gatkant van Namibia.
Re: Skiet kursus.
Posted: Tue Jul 10, 2012 10:07 pm
by Piet Breedt
Hier is wat elkeen moet saambring.
Aantekeninge boek en pen (Alhoewel alles op CD is)
Sonbrandroom
Hoed
Oorbeskerming
Geweer
15 x rondtes of meer as julle wil
Geweerband waarmee jy skiet
Elbow protectors vir die l? houding
Toebroodjies vir die dag
Braaipakkie vir na die tyd
Eie drinkgoed, en ook iets sterker as jy wil vir na die tyd
Ek sal die lysie opdateer soos ek aan nog iets dink
Re: Skiet kursus.
Posted: Tue Jul 10, 2012 10:12 pm
by Piet Breedt
Ek is bereid om die kursus op enige plek in die land, sowel as in Namibi? aan te bied as die belangstelling groot genoeg is, en dit vir my die moeite werd is en koste efektief is. Reel dit in jou omgewing, en ek kyk wanneer ek dit kan inpas.
Dit sal vir my n groot eer en voorreg wees om dit te kan doen.
Re: Skiet kursus.
Posted: Wed Jul 11, 2012 9:19 pm
by Louwrens Nel
Dankie ek dagboek dit vir die 25ste en sien uit daarna.