M and H Knaldempers
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: M and H Knaldempers
Nog een.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: M and H Knaldempers
Henk,
Hulle lyk sommer bakgat man!
Groetnis
Hulle lyk sommer bakgat man!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: M and H Knaldempers
Dankie Armand. As jy hoer resolisie fotos wil he, kan ek dit vir jou mail.
Henk
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Fanie
Re: M and H Knaldempers
Ek stem, dit lyk baie mooi. Sodra ek reg is wil ek een he.
Jy lyk darrem baie jonk vir my op daai portret jong !
Gaan daai swart verf nie af brand as die loop warm geskiet is nie
Jy lyk darrem baie jonk vir my op daai portret jong !
Gaan daai swart verf nie af brand as die loop warm geskiet is nie
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: M and H Knaldempers
Fanie, Is powder coating, nie verf nie.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: M and H Knaldempers
SH,
Dalk iets om in gedagte te hou met ons klomp wat in die nag skiet:
Die plat agterkant van 'n knaldemper (Rooi kring), weerkaats lig terug in jou scope in.
Probeer die skuins agterkant (Soos ingeteken in groen kring). Dit weerkaats die lig weg van die scope af.
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... or%204.jpg[/img]
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
-
Fanie
Re: M and H Knaldempers
Hi Geno ! Bly om te sien jy's terug van Durbs af !
Plak sommer 'n velt ringetjie daar agter op... ek dink nie dit gaan so maklik wees om 'n kegel daar op te sit sonder dat die volume ens geaffekteer word nie.
Wat se stil jagter ?
Plak sommer 'n velt ringetjie daar agter op... ek dink nie dit gaan so maklik wees om 'n kegel daar op te sit sonder dat die volume ens geaffekteer word nie.
Wat se stil jagter ?
Last edited by Fanie on Wed Jun 20, 2012 9:10 am, edited 1 time in total.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: M and H Knaldempers
Geno,
Dankie dit maak sin. Sal dit in gedagte hou. Die enigste probleem wat ek wel daarmee het is gewig. Om dit so te doen gaan jy ongeveer 80gram by sit. Klink nie baie nie, maar is amper 20% ekstra gewig in totaal.
Ek het nog nie agtergekom op myne dat hy weerkaats nie. Die wat ek maak is dan ook net 38mm en nie 42mm soos meeste van die ander nie. Die powder coater gebruik ook nou 'n redelike "matt Finish" teenoor iets wat dalk kan weerkaats.
Ek gaan wel so bietjie eksperimenteer met jou voorstel.
Henk
Dankie dit maak sin. Sal dit in gedagte hou. Die enigste probleem wat ek wel daarmee het is gewig. Om dit so te doen gaan jy ongeveer 80gram by sit. Klink nie baie nie, maar is amper 20% ekstra gewig in totaal.
Ek het nog nie agtergekom op myne dat hy weerkaats nie. Die wat ek maak is dan ook net 38mm en nie 42mm soos meeste van die ander nie. Die powder coater gebruik ook nou 'n redelike "matt Finish" teenoor iets wat dalk kan weerkaats.
Ek gaan wel so bietjie eksperimenteer met jou voorstel.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: M and H Knaldempers
Hallo Henk,
Jammer ek was vir so 'n week uitstedig waarvan ek darem so drie aande gejag het. Dankie vir jou terugvoer, waar is jou "basis" in die ou terme gestel?
Ek sal ook steeds meer van die Andre Mojet knaldempers te hore wil kom.
Groete
Johan

Where He leads me I shall follow!
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: M and H Knaldempers
Johan,
Ek is in Bloem.