Page 2 of 2

Re: Altwee se eerste - Blokkies en die 204

Posted: Mon Jun 04, 2012 8:25 pm
by GreyGhostGear
Baie special! :)

Re: Altwee se eerste - Blokkies en die 204

Posted: Mon Jun 04, 2012 10:02 pm
by JPS
Blok,
Welgedaan mater, baie groot en spesiale oomblik ek weet, het dit laasjaar beleef met my seun toe 10.

Baie geluk en dit is elke keer "n spesiale geleentheid om in die bos saam met jou kind te wees.

Mooiloop
JP

Re: Altwee se eerste - Blokkies en die 204

Posted: Tue Jun 05, 2012 6:31 am
by Frederik
Baie netjies ek hoop die horings en daardie vel gaan lekker in Blokkies se kamer afgeshow word.  ;D

Re: Altwee se eerste - Blokkies en die 204

Posted: Tue Jun 05, 2012 6:48 am
by Freek
Netjies gedoen Blokkies. Ek dink daai trippie beteken die w?reld vir Blok (Jnr) & (Snr). Sulke geleenthede wat waarde tot die lewe voeg. Hoop nie dit is die laaste een gewees nie... ;D

Re: Altwee se eerste - Blokkies en die 204

Posted: Tue Jun 05, 2012 2:23 pm
by Raven
Blok,

Enige Pa se trots daairdie ou maat, netjies ou maat. Jy het vir Jnr 'n lewenslange herrininering gegee wat nog vir dekades langs die kampvuurtjie oorvertel gaan word.

EK is jaloers en trots op jou - als in een!!

Raves

Re: Altwee se eerste - Blokkies en die 204

Posted: Wed Jun 06, 2012 5:39 pm
by Marc
Freek wrote: Netjies gedoen Blokkies. Ek dink daai trippie beteken die w?reld vir Blok (Jnr) & (Snr). Sulke geleenthede wat waarde tot die lewe voeg. Hoop nie dit is die laaste een gewees nie... ;D
Ek twyfel sterk Freek  ;)

Moet bietjie kom koffie dat ek jou korasie ook kan kom opjaag  :o