Page 2 of 2
Re: My 1ste Takbok!
Posted: Mon May 07, 2012 10:27 pm
by KalahariKlong
Hennie, ek sien jy is ook een van daai manne wat enige bok klein laat lyk

Ek is weer teenoorgested. Dit help veral met visvang fotos, ek laat als lank lyk.
Groete
KK
Re: My 1ste Takbok!
Posted: Tue May 08, 2012 7:05 am
by Hartskoot Hennie
Rigby - Hahahaha, ek skat hy was so 140m. Ek wou eers blad vat toe hy dwars staan, toe dog ek nee, ek wil probeer vleis spaar...
KalahariKlong - Ja jong... Ek het aan my pa gedrink toe ek klein was...

Re: My 1ste Takbok!
Posted: Tue May 08, 2012 7:27 am
by Hartskoot Hennie
Hier is nog so paar fotos, na ek my flash met 'n gesukkel aangekry het op my kamera...
[img width=560 height=373]
http://i996.photobucket.com/albums/af81 ... G_7119.jpg[/img]
[img width=560 height=373]
http://i996.photobucket.com/albums/af81 ... G_7123.jpg[/img]
Re: My 1ste Takbok!
Posted: Tue May 08, 2012 9:27 am
by theedge
Prag dier - baie geluk
Re: My 1ste Takbok!
Posted: Tue May 08, 2012 12:44 pm
by Marc
Baie geluk
Ek is nou sommer lekker jaloers, mooi foto's
Groetnis
Marc
Re: My 1ste Takbok!
Posted: Tue May 08, 2012 12:45 pm
by Hilux01
Geluk Hennie
Laat weet ons hoe maak daai tjoppies. Ek is baie lus om self einde van die seisoen n ou takbokkie te stamp vir die vleis, hoor hulle se hy proe soos skaap
Re: My 1ste Takbok!
Posted: Tue May 08, 2012 12:51 pm
by Marc
Dags?
Takbok, in my eerlike opinie, is skaap. Het in die goeie ou dae 'n man daar buite vrede gehad wat gere?ld vir ons eenetjie geskenk het. As hy jonk was sny sommer die hele karkas tjops, nes skaap, jy sal nie spyt wees nie
Groetnis
Marc
Re: My 1ste Takbok!
Posted: Fri Jan 25, 2013 6:53 pm
by Vossies
Goeie Dag, jou vriend laat nie dalk ander jagters toe om daar te jag nie?? As jy kan uithelp, ek soek n plek vir takbok jag? asb en dankie