Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Neeeeeeeeeeeeeeeeee...
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Ai Hugo, jy moet maar met my praat jong dat ons maar vir jou iets reelHugo wrote:Neeeeeeeeeeeeeeeeee...
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Hehehehe, ag Jaco, ek spot net man!
Nou wag ons in spanning vir Carl!
Nou wag ons in spanning vir Carl!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Hugo, ek weet man jy het dan meer koedoes as ons.Hugo wrote:Hehehehe, ag Jaco, ek spot net man!
Nou wag ons in spanning vir Carl!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Jakkalsgat wrote:Hugo, ek weet man jy het dan meer koedoes as ons.Hugo wrote:Hehehehe, ag Jaco, ek spot net man!
Nou wag ons in spanning vir Carl!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Het Carl nie laat weet hy is weg met verlof. Wie het sy selnommer?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Gee hom die geweer belt!!! Hehehe
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Oom Marius
Dit is reg, hy is met verlof. ek het hom vanmiddag gebel en hy was op die pad. Hy het gese hy sal ingaan op kompetisie en sy prys kies sodra hy geleentheid kry.
Anders bel ek hom weer more oggend.
Groete
Jaco

-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Hallo manne. Jammer ek het julle opgehou. Ek sal die geweer belt vat no 18. Dan het ek een vir my 9.3 as ek saam Alwyn gaan jag 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Die wennommers is dan soos volg:
1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no: 18
7. 466 Thebus Prys no:
8. 91 Hugo Prys no:
9. 401 Apie Prys no:
10. 234 Namhunt Prys no:
11. 414 Jacow Prys no:
12. 71 Montie Prys no:
13. 309 Wouter Roets Prys no:
14. 540 JP Prys no:
15. 275 Renier 183 Prys no:
16. 530 Smitstertjies Prys no:
17. 481 Fanta300 Prys no:
18. 25 Suikermuis Prys no:
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:
1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC) - Hilux 01
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie - J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl - JDKey
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl - Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)

- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Thebus, oor na jou toe 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- TheBus
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
More Manne - ek kies prys no 3, die slagskaap, maar Smitstertjies (Martin) kan dit sommer by Loerie Kinderhuis gaan aflaai, sodat daar darem ribbetjies & tjoppies gebraai kan word!
My ouers bly ook op Bronkhorstspruit, so ek sal bietjie 'n draai maak by die Kinderhuis as ek weer daar is - dankie vir julle wonderlike werk.
Hoop julle almal het 'n Geseende Kersfees.
My ouers bly ook op Bronkhorstspruit, so ek sal bietjie 'n draai maak by die Kinderhuis as ek weer daar is - dankie vir julle wonderlike werk.
Hoop julle almal het 'n Geseende Kersfees.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Goeie gebaar Thebus!
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Dis n baie mooi gebaar TheBus!!!
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
TheBus. Jy is n yster. Ek sal met pm verder met jou praat!TheBus wrote:More Manne - ek kies prys no 3, die slagskaap, maar Smitstertjies (Martin) kan dit sommer by Loerie Kinderhuis gaan aflaai, sodat daar darem ribbetjies & tjoppies gebraai kan word!
My ouers bly ook op Bronkhorstspruit, so ek sal bietjie 'n draai maak by die Kinderhuis as ek weer daar is - dankie vir julle wonderlike werk.
Hoop julle almal het 'n Geseende Kersfees.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Dit is 'n wonderlike gebaar TheBus, lekker bonus vir daai kinders.
Geseënde Kersfees vir julle ook.
Geseënde Kersfees vir julle ook.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Uitsindelik my beurt!! Ek kies prys nommer 2!
Dankie vir n great kompitiesie
Dankie vir n great kompitiesie
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
]Die wennommers is dan soos volg:
1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no: 18
7. 466 TheBus Prys no: 3
8. 91 Hugo Prys no: 2
9. 401 Apie Prys no:
10. 234 Namhunt Prys no:
11. 414 Jacow Prys no:
12. 71 Montie Prys no:
13. 309 Wouter Roets Prys no:
14. 540 JP Prys no:
15. 275 Renier 183 Prys no:
16. 530 Smitstertjies Prys no:
17. 481 Fanta300 Prys no:
18. 25 Suikermuis Prys no:
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:
1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre) - Hugo
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies - TheBus
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC) - Hilux 01
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie - J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl - JDKey
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl - Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no: 18
7. 466 TheBus Prys no: 3
8. 91 Hugo Prys no: 2
9. 401 Apie Prys no:
10. 234 Namhunt Prys no:
11. 414 Jacow Prys no:
12. 71 Montie Prys no:
13. 309 Wouter Roets Prys no:
14. 540 JP Prys no:
15. 275 Renier 183 Prys no:
16. 530 Smitstertjies Prys no:
17. 481 Fanta300 Prys no:
18. 25 Suikermuis Prys no:
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:
1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre) - Hugo
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies - TheBus
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC) - Hilux 01
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie - J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl - JDKey
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl - Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
Last edited by Jakkalsgat on Fri Dec 18, 2015 7:23 am, edited 1 time in total.
-
Suikermuis
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Mooi gebaar TheBus! Hoed gelig vir jou.
- OU VOORSLAG
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Well done thebus. Mooi goeie gebaar.
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Great gebaar TheBus!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Dankie Johan
Klink my Loerie gaan braai.
Groete
Jaco
Klink my Loerie gaan braai.
Groete
Jaco
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Give that man a Bells... dit is vir TheBus nou.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Ek weet nie wat om te kies nie!
Ok Ok, ek kort punte by mamma!
Gee my daai Ottoman!
Ok Ok, ek kort punte by mamma!
Gee my daai Ottoman!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Die wennommers is dan soos volg:
1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no: 18
7. 466 TheBus Prys no: 3
8. 91 Hugo Prys no: 2
9. 401 Apie Prys no: 4
10. 234 Namhunt Prys no:
11. 414 Jacow Prys no:
12. 71 Montie Prys no:
13. 309 Wouter Roets Prys no:
14. 540 JP Prys no:
15. 275 Renier 183 Prys no:
16. 530 Smitstertjies Prys no:
17. 481 Fanta300 Prys no:
18. 25 Suikermuis Prys no:
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:
1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre) - Hugo
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies - TheBus
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris) - Apie