OPS Mooihuil 2013

Post Reply
KEWER
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Mar 07, 2013 6:59 am

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by KEWER »

Dankie aan al die manne wat op die OPS was. Ek het baie geleer en as die liewe Vader my spaar is ek volgende jaar saam. Dankie Dawie, dit was baie goed beplan. Dankie aan al die manne wat my raad gegee het

Reno
Jason
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Sat Feb 28, 2009 9:59 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Jason »

Fanie M.. ek sien jy praat van en KATTE haha, daai rooi hilux het mooi gemaak onder die tossel ore.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by G-force »

Dawie D baie dankie vir jou reelings.Die OPS was n reuse sukses.Die boere het ons mooi verwelkom en laat tuis voel.Ek hoop hulle sien n verskil in verliese so gou as moontlik.
Dawie kan n ding reel dis virseker.Wanneer maak ons weer so manne?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Biker »

Dagse
Klink of julle dit geniet het en dit baie suksesvol was. Ek was bietjie op die BMW en het in die mooie Kaap saam met die ander bikers rondgery en ge-operate. Wag nou vir al julle stories
Groete Biker
ambessa
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Mar 17, 2013 7:17 am

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by ambessa »

Hallo Freek
Freek wrote:Klink of daar darrem 'n paar kadawers was vir die studente om na te kyk...
Baie meer as 'n paar. Gelukkig was die flukse span baie vlytig - reuk was ook nie te erg nie.

Ambessa
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Marc »

G-force wrote:Dawie D baie dankie vir jou reelings.Die OPS was n reuse sukses.Die boere het ons mooi verwelkom en laat tuis voel.Ek hoop hulle sien n verskil in verliese so gou as moontlik.
Dawie kan n ding reel dis virseker.Wanneer maak ons weer so manne?
Daai reuk van brandende parafien is hoogs verslawend hehehee



Mooi gemaak manne, bly alles het glad geloop en dat julle almal veilig tuis is :)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by G-force »

Marc wrote:
G-force wrote:Dawie D baie dankie vir jou reelings.Die OPS was n reuse sukses.Die boere het ons mooi verwelkom en laat tuis voel.Ek hoop hulle sien n verskil in verliese so gou as moontlik.
Dawie kan n ding reel dis virseker.Wanneer maak ons weer so manne?
Daai reuk van brandende parafien is hoogs verslawend hehehee



Mooi gemaak manne, bly alles het glad geloop en dat julle almal veilig tuis is :)
Praat jy nou die waarheid maat!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Ponkie »

Manne

OPS was een vreeeeslike lekker besigheid! Ek hoop Sybokhaar SA en Wolkwekers sorg dat daar gou weer so iets gehou word. Hulle besef die verskil wat so operasie op hulle lamseisoen kan he.

Sorg net daar weer 'n Kommetjies en 'n girl of twee sonder krukke is!

Groetnis
Ponkie
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Freek »

Baie meer as 'n paar. Gelukkig was die flukse span baie vlytig - reuk was ook nie te erg nie.
Ambessa, baie goed om die naam weer aktief hier te sien. My ondervinding van "die" span was uiters positief met die vorige OPS ook - duidelik word hulle geleer om 'n "scalpel" reg vas te hou in die klas. Hoop hulle kon die nodige inligting versamel. Dink dit sal goed wees as ons 'n verslaggie kan terug kry om te sien wat die tereg-gesteldes se hoof stapel voedsel was.

Neem aan daar was 'n BOSVARK skietstoel of 2 wat betrokke was by die OPS.
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by smitjs »

KEWER wrote:Dankie aan al die manne wat op die OPS was. Ek het baie geleer en as die liewe Vader my spaar is ek volgende jaar saam. Dankie Dawie, dit was baie goed beplan. Dankie aan al die manne wat my raad gegee het

Reno
Netso!! Baie dankie!!
Groete
Johan Smit
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Problem Animal Control »

Dawie en almal wat gehelp het.

Nogmaals baie dankie vir n onvergeetlike ervaring,julle het julle goed van julle taak gekwyt.

Al die ander.

Dankie vir julle deelname en goeie gees en gesindheid wat julle openbaar het,sal n lang pad saam met julle kan stap. Vir almal wat gewonder het: Die Datsun het dit soontoe en terug gemaak,ek met net nou so gou as moontlik sy 'GROOT' keelgat kleiner kry. Se net wanneer en waar die volgende een is dan maak ons weer so!

Groette

PAC
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Dawie »

Hierdie storie is goudwerd vir die veebedryf.....

Oral waar daar ongedierte probleme is behoort sulke operasies uitgevoer te word ongeag wat die Greenies gorrel. Goed om te sien hoe ons mense 'n slag saam die bul by die horings pak.

My komplimente aan die wat dit moontlik gemaak het, dit was geen klein takie nie.

Sal beslis weer so maak....

Cheers

Kojak

Ps. Vistok jy en jou tjommies moet my net nie volgende keer weer so 'n "rude awakening" gee nie...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Geno »

Kojak,
Goed om jou te ontmoed. Hou jy aan baklei daar onder, terwyl ek en G-Force hulle tackle hier bo!

Manne,
Ek hoor vanmore dat die plase wat nie gejag is nie, nou gejag word deur 6 bakkies. Laasnag is daar 20 ongediertes gedood, en 36 waypoints versamel.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by cg rossouw »

More more

Dit was regtig n groot plesier en voorreg om julle manne te ontmoet, dis was lekker. Dink ons het ons goed van ons taak gekwyt, al het jy nie geskiet nie, dink elke ou se deelname het net gewys die manne is beryd om ons boere te help met van die elemente wat ons knie halter.

Julle moet julle week geniet en mooi paasnaweek.

Groete CG
DIFF
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Mon Mar 25, 2013 5:16 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by DIFF »

Manne , was lekker om julle almal te ontmoet, Moet se Dave is n operator , al sit hy daai geel coppertjie lat hy skeef hang. Ek is da by die volgende ops.
Groete
Diff
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Geno »

Diff,
Dankie vir jou diens in die Airforce. Next time sit ek en G-Force weer saam jou in daai masjien. Jy verstaan daai helikipotter!
Goed, beter, 6millimeter!
DIFF
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Mon Mar 25, 2013 5:16 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by DIFF »

Ja hoop nie dit gan baie lank vat voor Dave weer n ops reel nie, ek se hys die beste ou v daai job!!
Ek Dink julle mut hom die algehele ops mooihuil operater/kordinator maak . !,!
Diff
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by johans »

was daar dan nie pryse die jaar nie?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by G-force »

johans wrote:was daar dan nie pryse die jaar nie?
Daar was wel n klomp pryse.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by johans »

wat het die wenspan gekry
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Dawie »

Geno wrote:Kojak,
Goed om jou te ontmoed. Hou jy aan baklei daar onder, terwyl ek en G-Force hulle tackle hier bo!
Eugene
Selle, maak so >:D
sakkievanheerden
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by sakkievanheerden »

Ek wil net vir ou Taffie se baie dankie dat ek saam met hom weer n draai kon ry en weer by hom kon leer daar in Cradock se berge,dit was baie lekker ou maat en n voorreg.Dis lekker om by die beste te leer.
Groete
Sakkie van Heerden
Jason
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Sat Feb 28, 2009 9:59 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Jason »

Johan span 3 het n baie lekker geweer gewen,daar was ook van my cd's gewees.dimmers,silencers,freezers suits, fluitjies,selfoon,klere en nog vele meer.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by BLOK »

DIFF wrote:Manne , was lekker om julle almal te ontmoet, Moet se Dave is n operator , al sit hy daai geel coppertjie lat hy skeef hang. Ek is da by die volgende ops.
Groete
Diff

Ou Diffie

Lekker gewees om saam jou te vlieg moet se jy verstaan van daai yster rond swaai. En ja volgende ops gaan jy virseker moet bywoon, hoe anders gaan jy Francois se koffie beker aan hom kan terug gee. ;) ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by BLOK »

Ponkie wrote:Manne

Sorg net daar weer 'n Kommetjies en 'n girl of twee sonder krukke is!

Groetnis
Ponkie

Ponk

Ek het darem later in die week verneem dat die skade nie te veel is nie en sy sommer weer n huppel in haar stappie het.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply