Herlaai naweek in Augustus 2011

Post Reply

RSVP

Ja
16
67%
Nee
2
8%
Moontlik
6
25%
 
Total votes: 24

User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Jaco Swart »

Ha Ha Ha  ;D ;D ;D
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by James Wilson »

wat hoor julle van Wouter? is hy weer op die been?

o ja dis nie aan te beveel om te verjaar op so n naweek nie!

nogmaals dankie aan almal veral aan Wouter en Neels.

P........  WEG!!!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Jaco Swart »

James.

Wout is op ek sal later met hom gesels en terugvoering gee.

Knyp eers toe en dan P......... weg!!!!
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by BLOK »

Bespreek die eienskappe van n dop? :angel:
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Geno »

BLOK wrote: Bespreek die eienskappe van n dop? :angel:
Dopvulling is kritiek!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Jaco Swart »

Blokkie.

Vul so naas moontlik aan die nek met Ys;
Maak seker dat die verlangde inhoud wat in die dop gegooi word , is waarvan jy hou en dat dit saamstem met die optimale looptyd teenoor die spoed wat jy wil he


Ha Ha Ha  ;D ;D ;D
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by BLOK »

Manne julle werk nou van agter af.

1.Necksize - besluit watter tipe glas pas by jou keel
2.Dopkeuse- besluit wat is jou persoonlike voorkeur
3...
4.....
5.......


;D ;D ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Frikkiedbr »

Sjoe manne dit lyk as julle manne die naweek of daai dag baie geniet het  ;D
Mens word sommer lekker jaloers  :-\

Dankie vir die foto's Ludwig

Groete
;)
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by BLOK »

Gun care and maintenance 8)
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Jagtersdok »

Jy sien

mens kan ook nie die entoesiasme keer nie. Ek dog almal praat net 1 woord sinne tot Woensdag.

Van my kant af. baie dankie dat julle vir my en Baas Wout kom kuier het. Julle is gawe klomp manne elkeen absoluut uniek maar met een doel voor oe om goeie herlaai praktyk toe te pas. Die kursus kon maar vir week aan gehou het maar ons sou steeds nie by als uitkom nie, tog dink en glo ek die meer kritieke dinge is aan geraak.

Wouter is maar vrot siek in die bed, maar sy vrou s? hy sal okay wees. Die griep het hom maar net bietjie beetgekry.

Dis moontlik, dit kan wees nie vir .........;... nie
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Jaco Swart »

Ludwig.

Daars dan nie 'n foto van my nie ??? ??? ???
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by BLOK »

aMPER black-sam EK VAN DIE STOEL AF SOOS EK NOU LAG.

10 UIT 10 LUDWIG

;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Jaco Swart »

Ludwig

Dankie vir die eerlike antwoord. Ek is egter van mening dat jy my met iemand anders moet misgis, miskien Klein Dawid.

Blok

Ek hoop 'n windscreen moer op jou voet neer.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by BLOK »

Daai seer voet is die lekker lag 100 keer die moeite werd.  :P ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by THOMAST »

Lyk of dit 'n lekker naweek was.
Bly om te sien die "dopvoorbereiding" is so goed ondersteun!  ;D
Onthou net, na die dopvoorbereiding is die greep van kardinale belang- pinkie in die lug, of nie?
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Jagtersdok »

Dit was nogal moeilik om klein Dawid te kry om die dop volume konstant te vul met dieselfde lading.
hoe later hoe swaarder het die load geword en die recoil bietjie harder ;) ;D :P
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Lourens »

Dit lyk en klink of julle manne 'n fantastiese naweek agter die blad het, is baie spyt ek kon dit nie meemaak nie!!  :'( :'( :'( :'(
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2152
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Koos Barnard »

Manne
Lyk /klink of die naweek 'n groot sukses was. Ek het in my beroep geleer dat mense bitter vinnig oordeel en al nader hulle jou nie self nie, vertel hulle vir ander wat hulle gesien of gedink het hulle sien of verstaan. Kruisig my nou maar, maar die bierbottels en -blikke wat op die tafels rondstaan waar roere hanteer word gaan dalk by mense kritiek ontlok (nie noodwendig Forumlede nie). Wees versigtig wat se foto's julle plaas.
Groetnis
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Beyers »

Dankie Koos dat jy dit genoem het
Stem saam.
Slim manne photoshop asb
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by James Wilson »

Koos, ek stem dat n mens moet versigtig wees watse fotos plaas jy opdie web. maar my pc kannie zoom nie en as ek dit nie mis het nie, sien ek net glase op die tafel en natuurlik skoonmaak bottels want daar was een black-sam wat se geweer vieslik vuil was.  ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2152
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Koos Barnard »

Ludwig
Dankie, ek's jammer dat ek as 'n pyn in die gat voorkom maar glo my ek't al in die verlede deurgeloop oor veel kleiner beuselagtighede.
Groetnis
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by James Wilson »

maar hoekom is sy naam dan vark?  nou weet ons!  maar dis die blikkies wat Geno gebruik het om sy gas windbuks op in te stel ;)

neewat Koos het n punt beet.

ns Dankie Koos ek het jou boek gekry, lees lekker aan hom. hou van wat jy se oor die 300H&H. maar Wouter se ek moet sy loop toeknyp en weg.........!!! ;D
Last edited by James Wilson on Mon Aug 22, 2011 2:26 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by BLOK »

James

Jyt weer nie opgelet nie dit gaan oor die skouer. 8)

Ludwig, daai is nou fyn skimp. ;D ;D ;D ;D

Blok

Vanmore so in die herlaai kamer gesit en dink ek gaan darem amper met alles Wouter se raad moet volg. :angel: Eish. :o
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by James Wilson »

BLOK wrote: James

Jyt weer nie opgelet nie dit gaan oor die skouer. 8)

Ludwig, daai is nou fyn skimp. ;D ;D ;D ;D

Blok
dit mag so wees, maar ek moet nou eers n 9 boor en n no 10 tap gaan soek ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
henkb

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by henkb »

HA HA HA

En steeds kry die lagspiere nie ruskaans nie.
Post Reply